Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Vacays

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albus-rylaan 28, Sunset-straat, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Vacays is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Sunset Beach, Milnerton en dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Dit is slegs 100 m vanaf die strand en dit is 'n gewilde plek om te sweefski.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelmatras vir 'n kleiner kind. 'n Kot is beskikbaar indien nodig. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV, sowel as 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Daar is ook 'n werkstasie en gratis WiFi beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die verblyf is binne maklike bereik van 'n plaaslike winkelsentrum en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Sunset Vacays
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Albus-rylaan 28, Sunset-straat, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Vacays het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albus-rylaan 28, Sunset-straat, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf8f423e8b457916dedaabd4c1aecfdc3b376ca7de03caa7a977db8660582ece07962aec462329e2370fc91e9658dac724fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 28 Albus Drive Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8480535 18.4901784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang