Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset View

Rugsakreisigerslosies

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Dylan H
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Brilliant. Enjoyed my stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mokete P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Awesome place. It’s a nice place got the perfect view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Awesomeness. Sunset View is ideaal. Dis by hospitaal. Daar is 'n mall naby. Die eienaar was ongelooflik behulpsaam en vriendelik, en die verblyf was puik. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle stap meer as daai ekstra myl vir hul gaste en definitief waarde vir jou geld. Dis veilig en voel so tuis en op jou gemak. Beveel dit enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sunset View
So baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit ongelooflik baie, Daleen en Martin! Julle is enige tyd welkom by ons!

Happy M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Nice place to be. Everything is good. Really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan A
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Awesome. Sunset View and its hosts are the most wonderful, caring people! I stayed in a beautiful, clean, comfortable room. René was so great by helping me get from the hospital every evening. Thank you very much, René. I can definitely refer anybody to stay at Sunset View. It's wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2019

Lieflik. Was regtig ‘n voorreg en plesier om by hulle te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sunset View
Baie dankie vir die mooi resensie. Was 'n plesier om julle te huisves!

Andre B
Kort verblyf
5.0
Okt 2018

Vreeslike aangename ervaring. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

Het soos my eie huis gevoel. Die eienaar van Sunset View baie goeie mens. Sal daai plek altyd gebruik as ek in Pretoria is vir goed om te doen ek sal enige iemand aanbeveel om Sunset View te gebruik. Dankie vir die eienaar vir haar gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sunset View
Baie dankie vir die mooi resensie, jy is enige tyd welkom. Pieter

Jaco B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2018

Baie netjise en baie vriendelik. Met aankoms was ons vergesel na ons kamers toe, van die begin af was ons gegroet met vriendelike gesigte. Die kamers is baie netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sunset View
Baie dankie vir die wonderlike resensie Jaco, julle was model gaste en is welkom om enige tyd weer hier te kom bly. Seën vir julle!

Roelof J
Lang verblyf
5.0
Apr 2018

Uitstekend. Pragtige plek met die mees liefdevolste gasvrou en gesin. Baie goed gesind en voel lus om daar in te trek. Sal enige tyd weer daar bly en aanbeveel aan ander gaste. Is daar weg met nuwe vriende in my lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R500
R500 R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 219, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjOTE5MDc1LTRlMzUtNGQ3YS1hZTgzLTkzNzAwZGJiNmFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 219 Union Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.728975031785 28.206388363754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang