Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset View

Rugsakreisigerslosies
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 219, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R500 R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunset View is in Riviera, Pretoria, geleë en is op 'n heuwel geleë met skouspelagtige uitsigte oor Pretoria vanaf die balkon. Sunset VIew bied gerieflike, bekostigbare akkommodasie en akkommodeer al vir die afgelope 22 jaar mediese studente van Nederland, die Verenigde Koninkryk, die VSA, Duitsland, België, sowel as toeriste van regoor die wêreld. Sunset View is naby 'n aantal goeie restaurante, teaters en winkelsentrums, en is 500 m vanaf Steve Biko Akademiese Hospitaal.

Basiese, skoon en bekostigbare akkommodasie word aangebied in enkel-, tweeling- of dubbel en suite-kamers. Elke kamer het lieflike uitsigte oor die tuin en die stad hieronder. Gratis hoëspoed-Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste in die eenheid kan gebruik maak van 'n volledig toegeruste kombuis en wassery, 'n swembad met vermaakarea en 'n braaigeriewe. Gratis parkeerplek is beskikbaar. Lughawe- en stadvervoer kan verskaf word indien gereël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Uniestraat 219, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Sunset View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 219, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjOTE5MDc1LTRlMzUtNGQ3YS1hZTgzLTkzNzAwZGJiNmFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 219 Union Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.728975031785 28.206388363754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang