Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset View

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lianie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie netjies, skoon en gerieflik. Sal weer hier bly. Baie netjies, skoon en alles wat nodig is in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Fantasties. Beste diens, vriendelikheid, behulpsaamheid en sommer net perfek. Vyfster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Serah
Sunset View
Baie dankie, ek waardeer jou goeie terugvoering. Dit was 'n plesier om besigheid met julle te doen en verwelkom julle weer terug in die toekoms! Groete Serah

Zanalee C
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Rustigheid. Vriendelike diens, alles is mooi netjes en skoon, linne ruik fantasmagories. Baie privaat en rustig. Geriewe vir winter is daar wat die cherry op die koek was vir 'n koue naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Serah
Sunset View
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit was 'n plesier om julle te huisves! Hoop om julle gou weer te akkommodeer. Groete Serah

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Serah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-straat 26, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfca86a0bbc42265affdd15ac2f5652448d29e262bf97f02a75f5116f4fda47bb6872a5895e6acd55d22fb573d5545353839a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 26 Lobelia Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.064015752715 18.821549879168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang