Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset View Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Luhann V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ek het presies ontvang wat ek verwag het, die verblyf was baie lekker. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Beste Luhann, ons is bly ons kon aan jou verwagtinge voldoen en dat jy jou verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om jou ondervinding met ander te deel. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.

Simoney C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Gemaklik, tuis en gaaf! Ideaal geleë! Dankie vir jou gasvryheid en vir die vriendelikheid! Ons het baie welkom en tuis gevoel. Niks is vir enigsins moeite nie. Ons het in die eenhede voor gebly en dit was so gemaklik om in en uit te glip met my marathon hardloop en die kinders wat aan interhoër deelgeneem het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Beste Simoney, baie dankie vir die pragtige 5-ster gradering en lieflike resensie. Dit laat sommer ons harte warm klop! Dit was vir ons voorwaar 'n voorreg om julle by ons te kon hê. Hoop ons sien julle sommer vinnig weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.

Natalie V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Clean, safe and neat. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Dear Natalie, we truly appreciate your support. Your 5-star review brightens our day and serves as a constant reminder of why we love what we do. We'll continue working hard to make every interaction with Sunset View Lodge exceptional and memorable.

Mark A
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Good experience. Will return next year. The room was clean and neat, and the kitchen was well equipped for self-catering. It was nice to have undercover vehicle parking behind a secure gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Dear Mark, thank you for your great review! We're glad we made your experience with us a great one. Kind regards, Sunset View Lodge.

Joanna B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Gerieflik en goed toegerus. Ruim en gerieflike kamers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Barry
Sunset View Lodge
Beste Joanna, baie dankie vir die terugvoering. Dit was aangenaam om julle by ons te hê. Ons hoop ons sien julle vinnig weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.

Mmoso M
1 nag
5.0
Des 2023

Fabulous. It was very good, I had everything I expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Dear Mmoso, thank you so much for this lovely review. We hope you visit us again soon. Warmest wishes, Sunset View Lodge.

George B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Kamers baie gerieflik, netjies en pragtig skoon. Besonder goeie ontbyt word in die eetkamer bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
George, dit was ongelooflik lekker om julle saam met ons te hê. Baie sterkte met die kinders se tennis. Ons hoop ons sien julle binnekort weer. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.

Louis N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Skoon en netjies. Kamer was skoon, netjies en ruim met eie kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Beste Louis, Baie dankie vir die puik resensie. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.

Marius J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Wat 'n aangename ervaring. Baie netjies, gerieflik en ruim. Die kamer is goed toegerus en ruim, groot genoeg vir 'n baba met kot en speelgoed. Kamer bevat alles wat noodsaaklik is. Al die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Beste Marius, Baie dankie vir die tydjie wat jy afgeknyp het om jou ervaring met ander toekomstige gaste te deel. Dit help ons ongelooflik baie om nuwe kliente te werf. Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Hoop ons sien julle vinnig weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.

Andries K
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Tops. Beste diens en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Beste Andries, baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle by ons te hê. Ons hoop ons sien julle sommer vinnig weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanzerac-straat 4, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MDk5Y2ZkLTZiZTUtNGM5NS05OTJmLTE5ZDFjODk3ZjQxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 4 Lanzerac Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.5058979 29.172584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang