Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset View Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanzerac-straat 4, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by Sunset View Lodge waar Barry en Marianne Breytenbach, jou gasheer en gasvrou, seker maak jy kry persoonlike diens.

Sunset View Lodge bied luukse akkommodasie in 'n stil, veilige woonbuurt naby die stadskern en die winkelsentrum. Die lodge is net 1,7 km vanaf Ster-Kinekor-teaters, familie-restaurante, Sasol Gimnasium en 'n privaat hospitaal, 3,4 km vanaf Graceland Casino en Gholfbaan en 4,3 km vanaf Sasol Charlie 2 vir die werkslaaf. Ons maak voorsiening vir verskillende behoeftes met die keuse van B&B of selfsorg-akkommodasie.

Ons het 5 pragtige selfsorg-eenhede met individuele ingange. Elke eenheid het sy eie moderne kombuis, en suite-badkamer, TV metMy Family Cinema and YouTube, WiFi, lugversorging, 'n ontwerpersrusbank, lessenaar, ingeboude kaste, veilige, bedekte toesluitparkeerplek asook was- en daaglikse skoonmaakdienste. Ons skep 'n kalm toevlugsoord met 'n huislike atmosfeer. Dit sal definitief jou hart steel. Jou gerief is ons hoogste prioriteit. Ons glo in goeie diens en waarde vir geld.

Ons gaste keer telkens terug! Jy sal jou besoek aan ons vir die res van jou lewe koester! Jy mag dalk as 'n vreemdeling inklok, maar sal vertrek as 'n lewenslange vriend. Dit is 'n unieke kombinasie van warm Suid-Afrikaanse gasvryheid en respek vir privaatheid.

Ons geriewe en dienste sluit in heerlike ontbyte, fantastiese middagete-pakkies en puik aandetes. Geniet ons sprankelende swembad in die somer.

Kom beleef die gasvryheid van Sunset View Lodge. Ons vriendelike en bedagsame personeel sal uit hul pad gaan om jou verblyf so gerieflik, rustig en aangenaam as moontlik te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Luhann V
5.0
Ek het presies ontvang wat ek verwag het, die verblyf was baie lekker. Ek het baie lekker gebly.
Jun 2024
Simoney C
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik, tuis en gaaf! Ideaal geleë! Dankie vir jou gasvryheid en vir die vriendelikheid! Ons het baie welkom en tuis gevoel. Niks is vir enigsins mo...
Sien meer
Feb 2024
Natalie V
5.0
Clean, safe and neat. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Mmoso M
5.0
Fabulous. It was very good, I had everything I expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
George B
Gesin met tieners
5.0
Kamers baie gerieflik, netjies en pragtig skoon. Besonder goeie ontbyt word in die eetkamer bedien.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Lanzerac-straat 4, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Sunset View Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanzerac-straat 4, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MDk5Y2ZkLTZiZTUtNGM5NS05OTJmLTE5ZDFjODk3ZjQxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 4 Lanzerac Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.5058979 29.172584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang