Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Views

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lyn P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Very comfortable. Clean. Well organised. Immaculate and well presented accommodation with some nice extra touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Location was spot on, safe, modern with ample space and everything we needed. We had a pleasant relaxed stay and our host was kind and very welcoming. The light and breezy homely feeling was exactly what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Rustig en veilig. Binne loopafstand van restaurante en strand. Ons het net slaapplek gesoek, maar sou kon doen met 'n gas HOB vir loadshedding. Geen ander manier om koffiewater te kook as die krag af is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison R
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Restful - slept like a baby. Perfect setting, with the most beautiful decor. Absolutely clean wow. Suggestions: that the fact that there is another flatlet next to the one we hired and beneath us be put on the website. We could hear their conversations on the phone/TV, and I am sure they could hear us. Just a few more plates/cups would be great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melicia-zee T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Awesome. Our stay was very relaxed and we enjoyed our family trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania E
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Perfekte blyplek. Die blyplek is perfek as jy opsoek is na 'n goeie toegeruste bekostigbare selfsorg eenheid! Die eienaar moet dalk net 'n Mi Box-toestel koop om DStv-streaming makliker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Naweek weg. Delia was fantasties, die plek waar ons gebly het was skoon, vreeslik mooi en baie gemaklik. Ons het 'n probleem met mense gehad wat raas bo ons en sy het vinnig plan gemaak en die mense stil gekry. Ek sal definitief weer daar gaan bly! Baie baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Great location. Were able to entertain local members of our family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ankia V
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Mrt 2023

Baie lekker gebly, herstel asb. die stoep iemand sal daar deur val. Sunset Views was baie oulik maar ruik soos kat pieps.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Delia
Sunset Views
All was amazing when I allowed a request to accommodate a third couple, once I send my banking details to make payment for the hurried request the tables turned. Sad this type of reaction.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Delia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51c003354d26685c3f5877c303924014409ef45a037003e0a97215461a874e9012ebab2f69908bd63c0a7657bd8bf58feb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 4 5th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.73139788366 18.441057621623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang