Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Villa and Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Sunset Villa and Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Pragtige uitsig oor die water maak Sunset Cottage 'n ideale wegbreek.

Baie lekker gebly by Sunset Cottage.

Ilse V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Rustige verblyf, heelike stoepkuiers en uitsig oor die lagoon.

Dit was 'n ongelooflike lekker 2 dae in Sunset Cottage. Het die eienaar ontmoet - baie vriendelik en behulpsaam. Niks was vir haar te veel nie. Sy het ons op hoogte gehou van kragonderbrekings en meer. Het ons ontmoet by aankoms en ons vriendelik ontvang. Hy was altyd beskikbaar indien jy iets wou weet of sommer net 'n geselsie wou aanknoop. Sunset Cottage is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal so gou moontlik weer terugkeer.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Baie dankie, Ilse. Dit was 'n plesier om vir julle te ontmoet. En ook baie dankie dat julle so mooi agter my huis gekyk het. Hoop ons sien julle weer binnekort. Groete

Sunset Villa and Cottage
Anneke S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Onvergeetlik! Die moeite werd vir 'n wegbreek. Pragtige ligging.

Sunset Cottage is pragtig. Alles was netjies en skoon. Mooi uitsig oor die lagoon. (Sonsondergang "absolutely beautiful".) Lekker klein strandtjies voor die huis (voetpaadtjie af na die strand). Vusi (die assistent) was altyd telefonies beskikbaar en bereid om te help met navrae.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Baie dankie Anneke. Dit beteken vir ons Baie Om the hoor wat julle ondervinding was, spesiaal vir Vusi. Ons sien uit daarna om julle binnecort terug te verwelkom. Groete. Linn

Sunset Villa and Cottage
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Andrea E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea E

Die break wat jy nie geweet het jy nodig het nie.

Die verblyf het 'n ongelooflike uitsig. Dit voel asof mens op 'n boot op die water is. Die trappe is bietjie steil vir as julle ouer mense saamneem, maar daar is 'n slaapkamer bo.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Thank you. Looking forward to seeing you again soon.

Sunset Villa and Cottage
Mark S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S

Comfortable stay, beautiful views.

Linn was very helpful and a good host.

Virez M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Virez M

Beautiful, scenic, comfortable.

Lovely stay, just too many bugs flying around which we had to buy insecticide to kill.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Good morning, Thank you for the feedback. The flying insects "miggies" is currently a problem in Langebaan and is beyond our control. Had u mentioned Vusi would have assisted. When I travelled to Langebaan this week my entire front bumper was covered in them. Hope we see you soon

Sunset Villa and Cottage
Tom L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom L

Sunset Villa is reg langs die Langebaan lagoon en mens word deel van die natuur.

Uitsekende fasilliteite. Mooi en modern. Parkering is 'n probleem wat aandag kan kry.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Thank you. Unfortunately due to the location of property, we are limited to 1 parking. Alternative parking is available behind my garage on the property. Hope we see you again soon.

Sunset Villa and Cottage
Susan O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Sunset Cottage.

Ons het baie lekker gebly. Linn is 'n vriendelike gasheer en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Die Villa se uitsig is baie beter, maar die kothuis het nog steeds 'n goeie uitsig. Dit is baie sentraal geleë en jy kan stap na die restaurante.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Baie dankie Susan. Hoop ons sien julle weer binnekort. Groete

Sunset Villa and Cottage
Darcelle J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darcelle J

Thank you for a wonderful stay.

The house is clean and neat and very big we had a lovely stay.

Hannelie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Pragtige, skoon eenheid, netjies en diens was puik.

Lekker eenheid, met als wat mens nodig het.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle binnekort weer the sien. Groete

Sunset Villa and Cottage
Elzette B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette B

Amazing view and host. House is comfortable and equipped with everything needed. Close access to beach ideal with kids.

Peaceful. Very tidy.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Thank u very much for your review and that u had a fabulous stay. We look forward to welcoming u back again soon.

Sunset Villa and Cottage
Ellie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie C

Perfekte plek om te herlaai.

Die Cottage was meer as wat ons ooit verwag het. Stunning uitsig. Silwerskoon en als wat ons nodig gehad het. Dink dit is een van die beste blyplekke in Langebaan. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Hallo Ellie. Baie dankie vir die pragtige verwysing. Dit was n eer om vir julle verblyf te verskaf en alles was piekfyn gelos. Groete. Sien julle binnekort. Linn

Sunset Villa and Cottage
Wilma D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D

Asemrowende uitsig, baie netjies en skoon.

Vuyo was baie bedagsaam en vriendelik.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Baie dankie Wilma. Ek sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Geniet die dag.

Sunset Villa and Cottage
Amanda Klem K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Klem K

Fantasties geleë en baie lekker gewees. Uitsig baie goed.

Glad nie geweet wat om te verwag nie, maar die diens was baie goed. Plek is baie skoon en netjies. Bied alles wat nodig is.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Thank you for the fabulous review. Looking forward to welcoming you back soon.

Sunset Villa and Cottage
Dirk M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk M

Very good location. House clean well furnished, with good service.

Very suitable for a family beach holiday. Every bit as good as the photos.

Willem D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem D

Sitkamerbanke nie gerieflik nie. Vir R2000/nag is daar nie eers koffie, tee by aankoms beskikbaar gewees nie.

Een rol toiletpapier per toilet is te min. My skoondogter het swak kos by 'n restaurant geëet wat gevolg gehad het dat ons inderhaas toiletpapier moes gaan koop het.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Goeie more. Jammer dat julle nie heeltemal tevrede was nie. Ons het vir julle 'n voorraad lys gestuur wat aandui dat ons net een rol toiletpapier verskaf. Vusi was op die perseel en sou verskaf het as julle gevra het. Ons verskaf op die oomblik nie koffie en tee nie, volgens Covid belied maar sal weer binnnekort. Dankie

Sunset Villa and Cottage
Celeste D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste D

Most spectacular view and location.

Wow, wow, wow. The Sunset Villa didn't just set the bar to a whole other level; you simply won't find a better place. From the modern finishes and the 300-degree view overlooking the lagoon, with the subtle sound of gushing water, you won't get better. It's just Amazing, beyond what words can describe. Thank you for an unforgettable stay.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Thank you very much for your stunning review. I really appreciate it. I hope we see you again soon. Thank you for leaving everything spotless and tidy.

Sunset Villa and Cottage
Wayne H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H

Stunning location and amazing views.

Perfect accommodation, great for a family of 4.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Thank you for the stunning and positive review. Thank you for leaving everything neat and tidy upon departure.
Hope to see you again soon.
Regards and a super day.

Sunset Villa and Cottage
Estelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Die foto's kan nie die ligging regverdig nie. Dit is pragtig.

Die huis se boustyl herinner aan 'n boot en dit voorsien dat daar pragtige uitsigte oor die meer is.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ek hoop ons sien julle binnekort were. Baie dankie sat jue alles so netjies helps her na jul verblyf.
Groete

Sunset Villa and Cottage
Marthinus B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus B

Fantastiese wegbreek vir almal.

Wonderlike plek vir enige een.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Baie dankie. Groete.

Sunset Villa and Cottage
Drinie J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drinie J

Dit was fantasties gewees. Skoon, netjies en veilig.

Die plek is baie goed ingerig. Die diens is goed. Dis baie netjies met 'n rustige atmosfeer en mooi uitsig.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ek hoop ons Sien julle weer binnekort. Dankie dat julle Al's so mooi netjies gelos het

Sunset Villa and Cottage
Charlene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V

Pragtige uitsig, lekker gerus.

Het onveilig gevoel, kan gerus diefwering voor hoof slaapkamer skuifdeur installeer. Glasblad in kombuis op tafel skuif heeltyd rond. Het paar bloukolle opgedoen. Maar nog steeds pragtigste views.

Vaughan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan V

Waarde vir geld.

Mooi uitsig, op die lagoon.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Thank you very much for the excellent review. Hope to see you again soon.

Sunset Villa and Cottage
Marc S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc S

Fantastic location.

Great house.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Thank u very much. Looking forward to welcoming you and your family back soon. Regards and a super weekend.

Sunset Villa and Cottage
Fanie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie M

Spotlessly clean and very well situated for a visit to Langebaan.

We were very happy with our two night stay in Sunset Cottage. We were one couple and a single friend. We had everything we needed and were also offered a late check out on our departure day as there was no-one checking in that day, which was very kind. Everything was spotlessly clean and the cottage has all the appliances you might need for a longer stay. I agree with previous reviewers that it would be good to supply more than 4 items of each type of crockery and cutlery so that one could fill the dishwasher before using it. But that is really a minor criticism and would only really apply to longer stays. All in all we would highly recommend Sunset cottage.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Thank you very much. Looking forward to welcoming you back. Regards and have a super day

Sunset Villa and Cottage
Willie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Netjies skoon En gerieflik met goeie ligginging’

Melissa was an excellent hostess and addressed every request with promptness!

Annica V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annica V

Heerlike verblyf!

Ons het baie lekker gebly hier, dit is 'n pragtige en netjiese eenheid. Baie goed ingerig. Die eenheid kan slegs vier mense slaap en daar is slegs vier borde, messegoed ens. Daar is 'n skottelgoedwasser, maar jy kan dit nie vol pak nie want daar is nie genoeg eetgerei nie. So jy moet die masjien na elke ete was. Dit het 'n asemrowende uitsig! Die braai is effens misleidend op die foto's want dit is 'n baie nou braai en dit is op 'n snaakse plek aan die kant van die huis. Dit het ons nie gekeer om te braai nie. Ons het heerlik gekuier. Baie dankie.

Sunset Villa and Cottage se terugvoer

Hallo Annica, baie dankie vir die kommentaar.
Sunset cottage is tot onlangs deur 'n firma in Langebaan beheer. Hulle will net 4 van elk nl messe, vurke, borde ensovoorts he, want hulle se dit lok meer mense aan om in die eenheid te bly. Ons sal definitief probeer om iets daaraan te doen. Ons gaan definitief iets doen om die braai groter te maak. Baie dankie, groete.

Sunset Villa and Cottage
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstaat 14, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e111366cee615334e64f5b91c542dc8bc5d3666adaebb80de710e7e5cd295f8e908fa4264367443b8e7a5002545a89b6587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 14 Uitsig Street Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.098563206296 18.029439864677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang