Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Villa and Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Annette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Pragtige uitsig oor die water maak Sunset Cottage 'n ideale wegbreek. Baie lekker gebly by Sunset Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige verblyf, heelike stoepkuiers en uitsig oor die lagoon. Dit was 'n ongelooflike lekker 2 dae in Sunset Cottage. Het die eienaar ontmoet - baie vriendelik en behulpsaam. Niks was vir haar te veel nie. Sy het ons op hoogte gehou van kragonderbrekings en meer. Het ons ontmoet by aankoms en ons vriendelik ontvang. Hy was altyd beskikbaar indien jy iets wou weet of sommer net 'n geselsie wou aanknoop. Sunset Cottage is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal so gou moontlik weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linette
Sunset Villa and Cottage
Baie dankie, Ilse. Dit was 'n plesier om vir julle te ontmoet. En ook baie dankie dat julle so mooi agter my huis gekyk het. Hoop ons sien julle weer binnekort. Groete

Anneke S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Onvergeetlik! Die moeite werd vir 'n wegbreek. Pragtige ligging. Sunset Cottage is pragtig. Alles was netjies en skoon. Mooi uitsig oor die lagoon. (Sonsondergang "absolutely beautiful".) Lekker klein strandtjies voor die huis (voetpaadtjie af na die strand). Vusi (die assistent) was altyd telefonies beskikbaar en bereid om te help met navrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linette
Sunset Villa and Cottage
Baie dankie Anneke. Dit beteken vir ons Baie Om the hoor wat julle ondervinding was, spesiaal vir Vusi. Ons sien uit daarna om julle binnecort terug te verwelkom. Groete. Linn

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

Die break wat jy nie geweet het jy nodig het nie. Die verblyf het 'n ongelooflike uitsig. Dit voel asof mens op 'n boot op die water is. Die trappe is bietjie steil vir as julle ouer mense saamneem, maar daar is 'n slaapkamer bo.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linette
Sunset Villa and Cottage
Thank you. Looking forward to seeing you again soon.

Mark S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Comfortable stay, beautiful views. Linn was very helpful and a good host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Virez M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Beautiful, scenic, comfortable. Lovely stay, just too many bugs flying around which we had to buy insecticide to kill.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linette
Sunset Villa and Cottage
Good morning, Thank you for the feedback. The flying insects "miggies" is currently a problem in Langebaan and is beyond our control. Had u mentioned Vusi would have assisted. When I travelled to Langebaan this week my entire front bumper was covered in them. Hope we see you soon

Tom L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Sunset Villa is reg langs die Langebaan lagoon en mens word deel van die natuur. Uitsekende fasilliteite. Mooi en modern. Parkering is 'n probleem wat aandag kan kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linette
Sunset Villa and Cottage
Thank you. Unfortunately due to the location of property, we are limited to 1 parking. Alternative parking is available behind my garage on the property. Hope we see you again soon.

Susan O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Sunset Cottage. Ons het baie lekker gebly. Linn is 'n vriendelike gasheer en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Die Villa se uitsig is baie beter, maar die kothuis het nog steeds 'n goeie uitsig. Dit is baie sentraal geleë en jy kan stap na die restaurante.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Linette
Sunset Villa and Cottage
Baie dankie Susan. Hoop ons sien julle weer binnekort. Groete

Darcelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Thank you for a wonderful stay. The house is clean and neat and very big we had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstaat 14, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e111366cee615334e64f5b91c542dc8bc5d3666adaebb80de710e7e5cd295f8e908fa4264367443b8e7a5002545a89b6587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 14 Uitsig Street Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.098563206296 18.029439864677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang