Sunset Villa
Beskrywing
Die woonstel is onder die Sunset Villa huis en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 enkelbeddens en 1 dubbelslaapbank. Daar is ’n stort, kombuis en TV. Die eenheid het ’n privaat ingang en binnehof met klein braai, en tafel en stoele op die stoep. Daar is ook ’n fonteintjie. Parkeerplek is voor die woonstel beskikbaar. Die eenheid het 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Skoonmaakmiddels, handseep en braairoosters word voorsien.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie.
Badhanddoeke word voorsien.
'n Breekskadedeposito van R1500 is 48 uur voor die inklokdatum saam met die balans betaalbaar.
Dit sal 48 uur na die uitklokdatum terugbetaal word mits daar geen skade is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die villa het 4 slaapkamers, 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer is onder en het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, 'n braaikamer en 'n kuierarea buite. Die eenheid het ook 'n swembad en Jacuzzi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Skoonmaakmiddels, handseep en braairoosters word voorsien.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie.
Badhanddoeke word voorsien.
'n Breekskadedeposito van R1500 is 48 uur voor die inklokdatum saam met die balans betaalbaar.
Dit sal 48 uur na die uitklokdatum terugbetaal word mits daar geen skade is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 60, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang