Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Sunset Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Patricia N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia N

Enjoyed the view, neighbourhood area easy access to shops and the Sunset Villa was.

The stay was amazing and everything was good and beyond.

Erna L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L

Heerlik.

Baie lekker. Klein goedjies soos geen swartsakke en geen skottelgoedwasserseep en minimale toiletpapier kan dalk net volgende keer in julle guns tel.

Charne H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne H

Fabulous.

We enjoyed our stay at Sunset Villas as a family. We will definitely return.

Sunset Villa se terugvoer

Hi Charne,
I am so happy you enjoyed your stay.
Sunset Villa Team

Sunset Villa
Jenny W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny W

Safe, spacious, easy-going.

Pleasant, easy to book in and make arrangements.

Yolandi K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi K

Ons het ons naweek verleng want dit was net te lekker.

Ons wou nie huis toe gaan nie. Sharon, die agent, het ons die beste diens gegee. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie. Die huis is baie netjies en net 'n lekker kuier plek vir groot groep mense. Beste vakansie-plek vir 'n groep van 10 tot 12 mense. Pragtige, groot, netjiese huis met alles wat jy nodig het. Sal die plek aanbeveel vir enige familie.

Sunset Villa se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet. Kom asb gou weer. Dankie vir die positiewe kommetaar. Groete, Sharon

Sunset Villa
Laiqah S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laiqah S

It was a great pleasure.

I loved everything about my stay, especially the jacuzzi. The service from our host was just great and I'll definitely return in the future. Thank you.

Sunset Villa se terugvoer

Hi Laiqah we are so happy to hear you had a great experience. Please come again. Regards, Sonja.

Sunset Villa
Richard N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard N

Lovely clean spacious villa with all the amenities, enjoyed sitting in the braai room watching the sea.

Easy walk to beach, shops, restaurants. We were a group of friends and with the flatlet gave us all the space we needed for our group. Easy check in and out. Will definitely go back again.

Sunset Villa se terugvoer

Thank you Richard. We appreciate the feedback, it is always nice to hear. Please come again.
Sonja

Sunset Villa
Lisa Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa Z

Ons Naweek by Sunset Villa was uitstekend en die huis se uitleg is fantasties

Jy voel welkom met die intrapslag, daar is alles wat jy sal nodig hë om jou kuier onvergeetlik te maak. Die huis bied 'n groot mate van privaatheid vanaf die gejaag van die straat en sodra jy ingeklok het sal jy nie ry voor uitkloktyd nie. Ons sal baie beslis Sunset Villas aanbeveel en beslis weer kom kuier. Dit was tops, beslis een vir die boeke.

Sunset Villa se terugvoer

Baie dankie, Lisa. Ons waardeer die goeie terugvoering. Ons hoop julle sal weer kom. Sonja.

Sunset Villa
Deon M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Sal baie moeilik in 'n ander huis bly as ek weer in Yzerfontein bly.

100% wat ons wou hê om te kuier, ontspan, naby aan die winkels en see. Die verblyf in Sunset Villa het die Paasnaweek-kuier perfek gemaak.

Sunset Villa se terugvoer

Baie Dankie Deon. Kom asseblief weer!

Sunset Villa
Annekie F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie F

Wonderlike plek.

Sunset Villa is ideal vir 'n groot groep, daar is baie spasie en ruimte vir almal. Alles is so mooi en netjies.

Sunset Villa se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Annekie. Kom asb weer.
Groete,
Sunset Villa

Sunset Villa
Gary B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Beautiful place to stay at. Nice Location. Kids friendly.

This is a amazing place to stay at with our family. We had a wonderful weekend. Kids had such an amazing time in pool. Would highly recommend it to anyone. Cant wait to visit again.

Sunset Villa se terugvoer

Thank You for the lovely review, Gary, please come again.

Sunset Villa
Hester B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Ons het ons kuier by Sunset Villa baie geniet.

Sunset Villa is 'n ruim, goed toegeruste huis en elke paartjie het basies hulle eie ruimte met badkamer gehad. Die leefareas het baie sitplek en die feit dat jy buite en binne kan kuier om 'n braai dra by tot ontspannende atmosfeer.

Sunset Villa se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet Hester. Kom asb weer.
Groete
Sonja

Sunset Villa
Leroy H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy H

Wonderlik

Altyd ’n wonderlike ervaring. Dit voel soos 'n tweede tuiste. Sal definitief weer kom.

Sunset Villa se terugvoer

Baie dankie Leroy. Julle is altyd weer welkom.Sonja

Sunset Villa
Cornelia D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia D

Pragtig.

Puik professionele diens met 'n glimlag. Dit was 'n heerlike wegkom kans.

Sunset Villa se terugvoer

Baie Dankie. Kom gerus weer. Sonja

Sunset Villa
Raymondy P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymondy P

Fantasties.

My ervaring by Sunset Villa was fantasties ek en my gesin het elke oomblik geniet.

Sunset Villa se terugvoer

Baie Dankie Raymondy
Kom asb weer.
Sonja

Sunset Villa
Ilse V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Dankie baie vir heerlike verblyf.

Sien sterre.

Sunset Villa se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Kom asb weer.
Sonja

Sunset Villa
Trix G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix G

Pragtig en baie lekker gekuier.

Baie mooi huis met die beste toegeruste kombuis wat ek al ooit ondervind het. Die swembad en Jacuzzi was fantasties.

Sunset Villa se terugvoer

Baie Dankie Trix. Kom asb weer.
Sonja

Sunset Villa
Ohna P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ohna P

Ons het baie lekker gebly en het sowaar gerus.

Pragtige ruim huis en baie goed toegerus. Ons sal beslis weer kom kuier! Dankie Sonja!

Nadine W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nadine W

Dit was teleurstellend.

Met die soek na 'n wegbreek het ons spesifiek gesoek vir 'n verblyf met 'n Jacuzzi en rustigheid. Sunset Villa het 'n huisgedeelte wat verhuur word en ook 'n woonstel. Ons het die woonstel gekry. Daar was mense in die huis. Ons was eers op aankoms ingelig ons mag nie die Jacuzzi gebruik nie. Ons was in 'n hok vasgevang. Daar is 'n lang lys vereistes wat voldoen moet word, veral wat geraas en partytjies aanbetref. Die gaste in die huis het beide aande geparty tot oggendure toe en nog gaste het hulle vergesel. Ons moes heeltyd net uit ry na omliggende gebiede vir rustigheid. Daar is ook nie 'n ketel met 'n koord nie, daar is 'n induksie-oond waar jy die water moet kook op die stoof. Dit het gevoel of ons kamp.

Sunset Villa se terugvoer

Hello Nadine ons is baie jammer oor julle ondervinding.
Die ketel is baie vinniger as n gewone ketel en baie mense gebruik n induksie plaat, veral in n studio woonstel waar die spasie beperk is. Dit maak dus vir ons sin om die ketel bo-op die induksie stoof te he.
Die spasie is redelik groot met n sitkamer, kombuis gedeelte en ons het gaste wat amper op n maandelikse basis weer en kom om spesifiek in die woonstel te bly.
Die jacuzzi en swembad is spesifiek vir die hoofhuis se gebruik en slegs beskikbaar vir die woonstelgaste wanneer die huis en woonstel saam gehuur word. Ons sal werk aan die bewoording en fotos van die Travelground bladsy.
Ons is jammer oor die gaste in die hoofhuis se geraas.
Gewoonlik gebruik mense die woonstel as n basis van waar hul twee minute afstap see toe of die dorp of omliggende gebied verken. Ons hoop dat julle darem die Weskus en Yzerfontein geniet het.
Groete,
Sonja

Sunset Villa
Annelize M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M

The house feels like a home and we enjoyed it very much.

The alterations made to the property since we've last been there is very practical. We missed the family entertainment room though.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die huis voel soos 'n huis en ons het dit baie geniet.

Die wysigings aan die eiendom sedert ons laas daar was, is baie prakties. Ons het die gesinskamer egter mis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annelize S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Alle verwagtinge oorskry. Fantasties.

Die huis is ruim en het alles in wat nodig is om 'n fantastiese wegbreek te geniet.

Sunset Villa se terugvoer

Thank you Annelize.
You are welcome back anytime.

Sunset Villa
Britney S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britney S

Dis 'n fantastiese ondervinding en 'n lekker plek om jou skoene uit te skop en te rus.

Het dit baie geniet, sal weer wil gaan. Dis rustig en fantasmagories!

Sunset Villa se terugvoer

Dankie Britney
Julle is enige tyd welkom om terug te kom
Sonja

Sunset Villa
Renee B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee B

Was heerlik!

Ons as familie het heerlik gebly in Sunset Villa. Baie netjies en die swembad is 'n pluspunt. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Sunset Villa se terugvoer

Baie dankie Renee. Julle is altyd weer welkom om terug te kom.

Sonja

Sunset Villa
Leah E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leah E

Looking forward to going back!

Beautiful, well equipped house. Conveniently situated and perfect for our birthday weekend celebration.

Sunset Villa se terugvoer

Thank you Leah. We are so happy that you enjoyed the Villa. Sonja

Sunset Villa
Lizanne C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne C

Heerlike ingerigte huis naby die strand en besienswaardighede.

Heerlik vakansie gehou by Sunset Villa. Huis is ingerig om lekker vakansie te hou, maak nie saak hoe die weer lyk nie. Vriendelike ontvangs gehad! Sal enige tyd weer gaan!

Sunset Villa se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Julle is altyd weer welkom.

Sunset Villa
William D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William D

Awesome.

Really enjoyed our stay at the villa, the pool and Jacuzzi was the highlight of the stay. Just think that the villa needs WiFi to take it to the next level.

Sunset Villa se terugvoer

Thank you William.
Hope you come again.

Sunset Villa
Louise V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Baie goeie diens en huis is goed ingerig en baie netjies.

Baie goeie diens vanaf Sonja ontvang. Huis was baie mooi skoon en netjies. Het heerlik gekuier en sal die huis enige tyd aanbeveel.

Sunset Villa se terugvoer

Baie Dankie Louis. Julle is altyd welkom om weer te kom.
Sonja

Sunset Villa
Runette T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Runette T

Great location. Within walking distance of shops, beach and restaurants.

Family friendly house, but great for groups of friends too. Enclosed garden for kids and pets. We thoroughly enjoyed our stay. Everything is within easy walking distance from the house.

Sunset Villa se terugvoer

Thank you for the wonderful review, Runette. We are looking forward to making every stay at Sunset Villa even better.

Regards,
Sonja

Sunset Villa
Bronwyn V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn V

The house was absolutely lovely, it was like staying in a really grand home. I would absolutely recommend this place.

Staying at sunset villa was like staying in a home away from home just better. It was lovely, everything that we needed was at our fingertips. The rooms was lovely, the décor was gorgeous. The amenities at this place is outstanding. I don't have enough adjectives to describe what an absolute joy is was to stay there. I am definitely booking it again should it be available and I highly recommend anyone to stay there!

Sunset Villa se terugvoer

Thank you for the wonderful review Bronwyn. You are welcome to come back anytime.

Sunset Villa
Melissa R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa R

Onvergeetlike naweek met so baie om te doen sonder om die huis te verlaat.

Ons as 'n vriendegroep het nog nooit in so fantastiese plek gebly nie. So baie spasie, so baie om te doen, 'n lekker kuierhuis! Was fantasties.

Sunset Villa se terugvoer

Thank you Melissa and friends for your great review. It was a pleasure to have you guys stay and so happy that you enjoyed your stay. Please come again.

Sunset Villa
Lynne S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne S

Stunning home, tastefully furnished. So much to do regardless of age.

Stunning home, tastefully furnished. So much to do regardless of your age or weather. One of the best places me and my family have been to.

Sunset Villa se terugvoer

Thank you Lynne. You are always welcome.
Sonja

Sunset Villa
Leroy H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy H

Wonderlike huis - sal weer terugkom.

Die huis is wonderlik en baie netjies. Baie geniet en sal weer definitief terugkom.

Sunset Villa se terugvoer

Baie dankie Leroy. Hoop om julle weer te ontvang.

Groete
Sunset Villa

Sunset Villa
Katrina D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrina D

Dit was uitstekend.

Sunset Villa is 'n pragtige huis. Was netjies en skoon en het al die geriewe wat jy nodig het. Is ook naby die see en al die winkels, sal beslis weer gaan. Sonja, dankie vir die vriendelikheid, julle is tops!

Jacques O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O

Wonderful and well-kept home and ideal for families.

We spent a weekend at Sunset Villa and loved every moment there with the amazing views and games room and braai room upstairs while the guys watched their beloved rugby. The fully equipped house really made our visit with our children, whom we only see every couple of years, a real special time. Thank you Sonja for allowing us to share your beautiful well-kept home. We live in Belize and take care of vacation rentals and 5 stars resorts and I can therefore give you your 5 stars.

Jannie N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie N

Dis 'n heerlike kuierhuis!

Sien gerus die sterre.

Sunset Villa se terugvoer

Ek is so bly die Nel's het dit geniet. Ons is dankbaar vir die ondersteuning. Hulle was goeie gaste om te hê.
Ek hoop om hul weer te ontvang.
Sonja

Sunset Villa
Lizle W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizle W

'n Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer terug wil gaan.

Ek kan regtig hierdie pragtige huis aanbeveel. Dis ruim met alles wat jy nodig het.

Sunset Villa se terugvoer

Baie dankie Lizle. Jul is enige tyd weer welkom. Dankie ook dat jul alles so netjies gelaat het.
Groete,
Sonja

Sunset Villa
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 60, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf125489daec0484f79cd14e5924591b2583d631568a9114b1418f6b0af6831e5b4e7db40a07ad515f3dd38d4d38c0f1c8e28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 60 Buitekant Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.346398114969 18.158980080951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang