Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Patricia N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Enjoyed the view, neighbourhood area easy access to shops and the Sunset Villa was. The stay was amazing and everything was good and beyond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker. Klein goedjies soos geen swartsakke en geen skottelgoedwasserseep en minimale toiletpapier kan dalk net volgende keer in julle guns tel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fabulous. We enjoyed our stay at Sunset Villas as a family. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Sunset Villa
Hi Charne, I am so happy you enjoyed your stay. Sunset Villa Team

Jenny W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Safe, spacious, easy-going. Pleasant, easy to book in and make arrangements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi K
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Ons het ons naweek verleng want dit was net te lekker. Ons wou nie huis toe gaan nie. Sharon, die agent, het ons die beste diens gegee. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie. Die huis is baie netjies en net 'n lekker kuier plek vir groot groep mense. Beste vakansie-plek vir 'n groep van 10 tot 12 mense. Pragtige, groot, netjiese huis met alles wat jy nodig het. Sal die plek aanbeveel vir enige familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Sunset Villa
Ons is so bly julle het dit geniet. Kom asb gou weer. Dankie vir die positiewe kommetaar. Groete, Sharon

Laiqah S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

It was a great pleasure. I loved everything about my stay, especially the jacuzzi. The service from our host was just great and I'll definitely return in the future. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Sunset Villa
Hi Laiqah we are so happy to hear you had a great experience. Please come again. Regards, Sonja.

Richard N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Lovely clean spacious villa with all the amenities, enjoyed sitting in the braai room watching the sea. Easy walk to beach, shops, restaurants. We were a group of friends and with the flatlet gave us all the space we needed for our group. Easy check in and out. Will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Sunset Villa
Thank you Richard. We appreciate the feedback, it is always nice to hear. Please come again. Sonja

Lisa Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Ons Naweek by Sunset Villa was uitstekend en die huis se uitleg is fantasties Jy voel welkom met die intrapslag, daar is alles wat jy sal nodig hë om jou kuier onvergeetlik te maak. Die huis bied 'n groot mate van privaatheid vanaf die gejaag van die straat en sodra jy ingeklok het sal jy nie ry voor uitkloktyd nie. Ons sal baie beslis Sunset Villas aanbeveel en beslis weer kom kuier. Dit was tops, beslis een vir die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Sunset Villa
Baie dankie, Lisa. Ons waardeer die goeie terugvoering. Ons hoop julle sal weer kom. Sonja.

Deon M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Sal baie moeilik in 'n ander huis bly as ek weer in Yzerfontein bly. 100% wat ons wou hê om te kuier, ontspan, naby aan die winkels en see. Die verblyf in Sunset Villa het die Paasnaweek-kuier perfek gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Sunset Villa
Baie Dankie Deon. Kom asseblief weer!

Annekie F
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Wonderlike plek. Sunset Villa is ideal vir 'n groot groep, daar is baie spasie en ruimte vir almal. Alles is so mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Sunset Villa
Baie dankie vir die terugvoering, Annekie. Kom asb weer. Groete, Sunset Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 60, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf125489daec0484f79cd14e5924591b2583d631568a9114b1418f6b0af6831e5b4e7db40a07ad515f3dd38d4d38c0f1c8e28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 60 Buitekant Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.346398114969 18.158980080951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang