Sunset Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Patricia N - Jun 2024
Algehele gradering
Enjoyed the view, neighbourhood area easy access to shops and the Sunset Villa was.
Erna L - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Charne H - Mrt 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Sunset Villa se terugvoer
Hi Charne,
I am so happy you enjoyed your stay.
Sunset Villa Team
Jenny W - Sep 2024
Algehele gradering
Safe, spacious, easy-going.
Yolandi K - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het ons naweek verleng want dit was net te lekker.
Sunset Villa se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet. Kom asb gou weer. Dankie vir die positiewe kommetaar. Groete, Sharon
Laiqah S - Jul 2022
Algehele gradering
It was a great pleasure.
Sunset Villa se terugvoer
Hi Laiqah we are so happy to hear you had a great experience. Please come again. Regards, Sonja.
Richard N - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely clean spacious villa with all the amenities, enjoyed sitting in the braai room watching the sea.
Sunset Villa se terugvoer
Thank you Richard. We appreciate the feedback, it is always nice to hear. Please come again.
Sonja
Lisa Z - Apr 2022
Algehele gradering
Ons Naweek by Sunset Villa was uitstekend en die huis se uitleg is fantasties
Sunset Villa se terugvoer
Baie dankie, Lisa. Ons waardeer die goeie terugvoering. Ons hoop julle sal weer kom. Sonja.
Deon M - Apr 2022
Algehele gradering
Sal baie moeilik in 'n ander huis bly as ek weer in Yzerfontein bly.
Sunset Villa se terugvoer
Baie Dankie Deon. Kom asseblief weer!
Annekie F - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Sunset Villa se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Annekie. Kom asb weer.
Groete,
Sunset Villa
Gary B - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful place to stay at. Nice Location. Kids friendly.
Sunset Villa se terugvoer
Thank You for the lovely review, Gary, please come again.
Hester B - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het ons kuier by Sunset Villa baie geniet.
Sunset Villa se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet Hester. Kom asb weer.
Groete
Sonja
Leroy H - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Sunset Villa se terugvoer
Baie dankie Leroy. Julle is altyd weer welkom.Sonja
Cornelia D - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtig.
Sunset Villa se terugvoer
Baie Dankie. Kom gerus weer. Sonja
Raymondy P - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Sunset Villa se terugvoer
Baie Dankie Raymondy
Kom asb weer.
Sonja
Ilse V - Sep 2020
Algehele gradering
Dankie baie vir heerlike verblyf.
Sunset Villa se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet. Kom asb weer.
Sonja
Trix G - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtig en baie lekker gekuier.
Sunset Villa se terugvoer
Baie Dankie Trix. Kom asb weer.
Sonja
Ohna P - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en het sowaar gerus.
Nadine W - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was teleurstellend.
Lees meerSunset Villa se terugvoer
Hello Nadine ons is baie jammer oor julle ondervinding.
Die ketel is baie vinniger as n gewone ketel en baie mense gebruik n induksie plaat, veral in n studio woonstel waar die spasie beperk is. Dit maak dus vir ons sin om die ketel bo-op die induksie stoof te he.
Die spasie is redelik groot met n sitkamer, kombuis gedeelte en ons het gaste wat amper op n maandelikse basis weer en kom om spesifiek in die woonstel te bly.
Die jacuzzi en swembad is spesifiek vir die hoofhuis se gebruik en slegs beskikbaar vir die woonstelgaste wanneer die huis en woonstel saam gehuur word. Ons sal werk aan die bewoording en fotos van die Travelground bladsy.
Ons is jammer oor die gaste in die hoofhuis se geraas.
Gewoonlik gebruik mense die woonstel as n basis van waar hul twee minute afstap see toe of die dorp of omliggende gebied verken. Ons hoop dat julle darem die Weskus en Yzerfontein geniet het.
Groete,
Sonja
Annelize M - Sep 2019
Algehele gradering
The house feels like a home and we enjoyed it very much.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die huis voel soos 'n huis en ons het dit baie geniet.
Die wysigings aan die eiendom sedert ons laas daar was, is baie prakties. Ons het die gesinskamer egter mis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annelize S - Aug 2019
Algehele gradering
Alle verwagtinge oorskry. Fantasties.
Sunset Villa se terugvoer
Thank you Annelize.
You are welcome back anytime.
Britney S - Jul 2019
Algehele gradering
Dis 'n fantastiese ondervinding en 'n lekker plek om jou skoene uit te skop en te rus.
Sunset Villa se terugvoer
Dankie Britney
Julle is enige tyd welkom om terug te kom
Sonja
Renee B - Jan 2019
Algehele gradering
Was heerlik!
Sunset Villa se terugvoer
Baie dankie Renee. Julle is altyd weer welkom om terug te kom.
Sonja
Leah E - Okt 2018
Algehele gradering
Looking forward to going back!
Sunset Villa se terugvoer
Thank you Leah. We are so happy that you enjoyed the Villa. Sonja
Lizanne C - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike ingerigte huis naby die strand en besienswaardighede.
Sunset Villa se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Julle is altyd weer welkom.
William D - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome.
Sunset Villa se terugvoer
Thank you William.
Hope you come again.
Louise V - Des 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens en huis is goed ingerig en baie netjies.
Sunset Villa se terugvoer
Baie Dankie Louis. Julle is altyd welkom om weer te kom.
Sonja
Runette T - Jul 2018
Algehele gradering
Great location. Within walking distance of shops, beach and restaurants.
Sunset Villa se terugvoer
Thank you for the wonderful review, Runette. We are looking forward to making every stay at Sunset Villa even better.
Regards,
Sonja
Bronwyn V - Nov 2017
Algehele gradering
The house was absolutely lovely, it was like staying in a really grand home. I would absolutely recommend this place.
Lees meerSunset Villa se terugvoer
Thank you for the wonderful review Bronwyn. You are welcome to come back anytime.
Melissa R - Jul 2017
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek met so baie om te doen sonder om die huis te verlaat.
Sunset Villa se terugvoer
Thank you Melissa and friends for your great review. It was a pleasure to have you guys stay and so happy that you enjoyed your stay. Please come again.
Lynne S - Mrt 2017
Algehele gradering
Stunning home, tastefully furnished. So much to do regardless of age.
Sunset Villa se terugvoer
Thank you Lynne. You are always welcome.
Sonja
Leroy H - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike huis - sal weer terugkom.
Sunset Villa se terugvoer
Baie dankie Leroy. Hoop om julle weer te ontvang.
Groete
Sunset Villa
Katrina D - Des 2016
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Jacques O - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderful and well-kept home and ideal for families.
Lees meerJannie N - Sep 2016
Algehele gradering
Dis 'n heerlike kuierhuis!
Sunset Villa se terugvoer
Ek is so bly die Nel's het dit geniet. Ons is dankbaar vir die ondersteuning. Hulle was goeie gaste om te hê.
Ek hoop om hul weer te ontvang.
Sonja
Lizle W - Aug 2016
Algehele gradering
'n Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer terug wil gaan.
Sunset Villa se terugvoer
Baie dankie Lizle. Jul is enige tyd weer welkom. Dankie ook dat jul alles so netjies gelaat het.
Groete,
Sonja
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 60, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang