Sunset Walk Self Catering Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deodorstraat 6, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunset Walk Self-Catering Accommodation is 'n ruim vakansiehuis in Jeffreysbaai, sowat 700 m vanaf die naaste strand in Wavecrest. Dit maak dit 'n ideale ligging vir gesinne of vriende wat naby die kus wil bly.
Die eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat ook toegerus is met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. 'n Yskas-vrieskas en wasmasjien is in die opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan en te eet, en die ruimte sluit ook 'n binnebraai in. Vir vermaak word 'n slim-TV en gratis WiFi voorsien.
Gaste het toegang tot veilige motorhuisparkeerplek en oorgenoeg opritparkeerplek. Die eiendom is toegerus met 'n alarmstelsel en is gerieflik naby geriefswinkels, restaurante en gewilde besienswaardighede geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Deodorstraat 6, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Sunset Walk Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noorsekloof Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deodorstraat 6, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang