Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset West Self-Catering Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Joey G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Was verras oor mooi plek, stylvol en netjiese, vriendelik ontvang, Sal dit beslis aanbeveel. Was net bietjie ongelukkig omdat die tuinstel Saterdagaand weggevat was toe ons daar kom, het beplan om te braai maar toe het ons dit gelos, verder het ons lekker gebly, hul kan baie trots wees op hul plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Classin P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2021

It was nice and safe. Hosts where very accommodating. Would stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Divan P
Kort verblyf
3.8
Jun 2021

Was 'n lekker plek om te oornag. Was 'n mooi plek om te oornag, sal net aanbeveel dat WiFi verleng moet word aangesien dit geadverteer word maar daar geen opvangs binne die kamers is nie en net buite op die stoep.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Pralesh M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2019

Value for money. Awesome stay, the owners were very friendly and we were well looked after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rose S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2018

Awesome stay indeed. My friends and I had a wonderful stay at sunset west. A warm welcome from the owners and the place was beyond our expectations. Value for money. Definitely going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandi S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Safe and relaxing place. We had a warm welcome, it's a stunning place with excellent customer service. Felt like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2018

Vriendelik, gasvry, behulpsaam en super netjies. Eienaars is uiters behulpsaam, vriendelik en gasvry. Plek is pynlik netjies. Kan nie beter vir die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend G
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2018

Goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jackie B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2017

Delightfully traditional accommodation. Delightfully traditional accommodation awaits one at Sunset west. The welcome is warm and both Fazlin and Asraf are always happy to offer help and advice when wanted. We stayed for almost a month and were most reluctant to leave. Secure parking, availability is good, safe and secure parking. They need to work on wifi network connectivity. This is a peaceful place, safe and with nice people to boot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2017

Awesome plek. Die gasheer was vriendelik en het ons hartlik ontvang en afgesien. Pragtige, skoon en volledig toegeruste plek. Ek sal dit definitief aanbeveel vir familie, vriende en kollegas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Fazlin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agste Straat 4, Maraisburg, Johannesburg, 1709, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45ad1d0b5bcb44c281fa8980c176ae1a05fe0a85e9492ef442ad5f17502fb37127d5cd6c012f2ea486321ae1bd7c358dbc2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 4 Eighth Street Maraisburg 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.179542118488 27.936951545169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang