Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunshine @ 36 Perissa Santorini

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2024 tot 10 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perissa Santorini 36, Kusrylaan 101, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 990 R2 542 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sunshine @ 36 Perissa Santorini is 'n strandfrontwoonstel wat net bo die branders op die semi-privaat Perissa-strand in Ballito, KwaZulu-Natal geleë is. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n seewegbreek.

Hierdie moderne woonstel met lugversorging beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie slaapkamer het 'n aangewese werkstasie en 'n klein privaat balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea integreer die luukse interieurs met uitgestrekte stoepe, wat 'n binne-buite-leefervaring skep. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv en 'n klankbalk. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof en oond, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die groot hoofbalkon het 2 sonstoele, 'n Weber-ketelbraai en 'n gasbraai. Die Santorini Estate bied direkte toegang tot 2 pragtige strande. Die eerste is die pragtige Perissa-strand direk voor die woonstel, wat privaatheid aan Santorini-gaste bied al is dit langs Ballito se hoofstrand. Daar is ook 'n klein getypoel waar gaste kan swem. Die tweede strand is die gewilde Thompson's Bay Beach met 'n getypoel. Gaste kan by dié strand snorkel.

Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe, insluitend 'n swembad en 'n speelarea vir kinders. Die eenheid is stapafstand vanaf winkels, restaurante, gholfbane en Ballito se hoofstrande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Perissa Santorini 36, Kusrylaan 101, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 990
R2 990 R2 542
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 990
R2 990 R2 542
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perissa Santorini 36, Kusrylaan 101, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d1066205a4a3ad7262cac29a91c8b09a62cc44e75bded431ebc637e104bbb8167247991875cbd20c58e65339dc86f16b99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 990 nouVanaf R2 542 per nag (plek vir 6) 36 Perissa Santorini 101 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.526201490227 31.226169968123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang