Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunshine Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fritz Karel
Frederick ...

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Sunshine Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marinda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Heerlik.

Die eenheid was gerieflik en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Sunshine Lodge se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering, dit was 'n plesier. Kom gerus weer.

Sunshine Lodge
Nelicia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelicia S

Heerlike tyd gehad, presies wat ons nodig gehad het!

Ons het verskriklik lekker gebly. Woonstel is goed toegerus, skoon en netjies. Sal vir seker die verblyf aanbeveel en weer besoek as ons in die area is.

Sunshine Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Nelicia, dit was aangenaam om jou hier te huisves. Kom gerus weer.

Sunshine Lodge
Erna R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna R

Vriendelik ontvang en welkom gevoel!

Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar bespreek!

Sunshine Lodge se terugvoer

Dit was aangenaam om julle hier te ontvang. Kom gerus weer, Jeffreysbaai is altyd 'n wenner.
Groete,
Fritz.

Sunshine Lodge
Talya V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talya V

Guests feel welcome, there is more available at Sunshine Lodge than the website states! It was a great stay. Dankie oom Fritz!

It was a great stay, we felt very welcome.

Sunshine Lodge se terugvoer

Hi Talya,
Dit was 'n plesier om you en jou vriende hier by ons te ontvang. Kom gerus weer. Dankie vir jou eerlike terugvoering dit word waardeer.
Groete,
Fritz Crous.

Sunshine Lodge
Willie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie F

Ons het baie lekker gebly.

Sien sterre.

Sunshine Lodge se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit. Kom gerus weer.

Sunshine Lodge
Melanie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D

Heerlik gebly naby al die strande en winkels.

Skoon, netjies en modern. Vriendelike mense. Alle geriewe wat nodig is. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Sunshine Lodge se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering, dit was lekker om julle hier te huisves. Kom gerus weer.

Sunshine Lodge
Mandie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie L

Pragtig en lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en plek is baie skoon en netjies en mense baie vriendelik sal vir enige iemand aanbeveel.

Sunshine Lodge se terugvoer

Hi Mandie,
Baie dankie vir julle terugvoering dit was 'n plesier om ons fasiliteite met julle te deel. Dankie vir die samewerking sodat ons die sonkrag stelsel so kon bestuur dat ons nooit gedurende die vakansie enige donkerte beleef het nie. Kom gerus weer om vakansie te hou.

Sunshine Lodge
Melanie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Everything you need. Even with load-shedding we had electricity thanks to solar power.

Solar power for lights and TV, gas for kettle at the covered braai area with dining which we could use any time. Scullery for washing up and braai utensils.

Sunshine Lodge se terugvoer

Hi Melani,
Thank you for your positive feedback. It was a pleasure to accommodate you and your family and thanks for your cooperation in regard to the solar system, to help us make it a load-shedding-free holiday. We are looking forward to accommodating you again in the future for a holiday.

Sunshine Lodge
Danie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie S

WiFi sein was baie swak. Geen ketel blykbaar a.g.v. loadshedding.

Eienaars kan gerus WiFi versterk, veral aangesien TV opsies beperk is tot SABC.

Sunshine Lodge se terugvoer

Daar was 'n gasstofie met 'n ketel in die braai area vir die gaste aangesien die huis op solar krag toestel gefunksioneer het. So die elektriese ketels was uit die woonstelle geneem om te verhoed dat gaste die sisteem oorlaai en laat afskop. Gaste was glad nie aan beurtkrag onderworpe nie en het deurentyd elektrisiteit gehad om alles te doen wat hulle wou doen nl. mikrogolfoonde, broodroosters en haar toestelle. Die Wi-Fi se hotspot was voor die huis en hoe verder mense daarvan beweeg hoe swakker is die sein. Het die persoon vir julle vertel hoe ons gesukkel het dat hy die dokumentasie soos vrywarings vorms, huisreëls en inventaris onderteken. Dan dat hulle 'n sitkamerstoel se poot afgebreek het wat het wat ek herstel sonder om dit van hulle breekskade deposito te verhaal.

Sunshine Lodge
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwoodlaan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6cd490a94d8483ab7a4de113713d99f11dd3b6e07ccb3d7b6f46e2bd6014261d81007846a95f7b1e469fbffcbbad826deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 9 Redwood Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020078708793 24.922917080981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang