Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunshine Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwoodlaan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunshine Lodge is in Wavecrest in Jeffreysbaai en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels en restaurante.

Die verblyf beskik oor 4 woonstelle wat elk geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke woonstel het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n TV, WiFi en basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster insluit.

Die woonstelle het elk 'n privaat ingang en toegang tot 'n lekker tuin waar gaste met 'n boek kan ontspan. Daar is 2 aangewese braai-areas waar gaste saam etes kan voorberei. 'n Gasstoof en gasbraai is op versoek beskikbaar.

Aktiwiteite in die area sluit branderplankry, perdry, wildritte, bergfietsry, tennis, visvang, fietsry, wildkyk en swem in. Sonkrag is beskikbaar gedurende beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marinda L
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Die eenheid was gerieflik en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.
Des 2023
Nelicia S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike tyd gehad, presies wat ons nodig gehad het! Ons het verskriklik lekker gebly. Woonstel is goed toegerus, skoon en netjies. Sal vir seker die ...
Sien meer
Des 2023
Erna R
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik ontvang en welkom gevoel! Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar bespreek!
Des 2023
Melanie D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly naby al die strande en winkels. Skoon, netjies en modern. Vriendelike mense. Alle geriewe wat nodig is. Sal hulle vir seker aanbeveel.
Jan 2024
Talya V
Saam met vriende
4.6
Guests feel welcome, there is more available at Sunshine Lodge than the website states! It was a great stay. Dankie oom Fritz! It was a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fritz Karel
Frederick ...

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Redwoodlaan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunshine Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwoodlaan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6cd490a94d8483ab7a4de113713d99f11dd3b6e07ccb3d7b6f46e2bd6014261d81007846a95f7b1e469fbffcbbad826deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 9 Redwood Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020078708793 24.922917080981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang