Sunshine Self Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Fne Plumbing And Electrical Services N - Jul 2024
Algehele gradering
Memorable and pleasant.
Eunice K - Mrt 2024
Algehele gradering
It was perfect.
Yolande R - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Joelene F - Feb 2024
Algehele gradering
Superb.
Gerda V - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Willem L - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Beulaine V - Apr 2024
Algehele gradering
Good.
Razia M - Des 2023
Algehele gradering
An awesome stay definitely indeed. Close to shops, malls and the popular destination.
Jd K - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Desmond S - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker
Karin S - Jul 2023
Algehele gradering
Clean, friendly and value for money.
Izel H - Jul 2023
Algehele gradering
Cosy and convenient.
Jan S - Jun 2023
Algehele gradering
Dis so goed soos jou huis weg van jou huis af.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Baie dankie dit was net 'n plesier om jul te akkommodeer.
Vriendelike Groete Theresa
Susan T - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Hierdie kommentaar is werklik belangrik, ek waardeer dit opreg vir jou tyd om dit te doen. Vriendelike Groete Theresa
Elzana D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Schalk J - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Theresa het uit haar pad uit gegaan om ons welkom te laat voel.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Dankie vir sulke pragtige gaste, hoop om jul gou weer te sien.
Dubre M - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige gesindheid, hoop ons sien gou weer.
Nadene C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en perfekte area.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelike gesindheid en ondersteuning.
Ansie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning. Dit was 'n voorreg gewees om julle te kon akkommodeer.
Chantelle L - Des 2023
Algehele gradering
Die plek was baie netjies met aankoms. Ons is baie vriendelik ontvang.
Etienne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Het die kuier geniet.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning, was heerlik om sulke aangename gaste te kon akkommodeer.
Vriendelike Groete Theresa
Veniciaoctaviaelana I - Des 2023
Algehele gradering
Cleanliness was definitely the highlight but please fix the loose and broken tiles.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Melissa S - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, dankie. Dame was baie vriendelik.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Die hele Nelspruit is besig om saam te span om hierdie ouens vas te vat wat geen onsag het vir ander met hul musiek nie.
Suzanmeri H - Jul 2022
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Rinel B - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies.
Nadia J - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflike plek vir vier.
Mmule M - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Thank you for your support and lovely reply. Kind Regards Theresa
Elize F - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik, ons het dit baie geniet. Was skoon, alles wat ons nodig gehad het was daar. Vriendelike en warm ontvangs. Skoonmaakmense was vriendelik en deeglik.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning, dit was 'n plesier om jul te akkommodeer.
Lindie V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese plekkie. Goed toegerus en baie vriendelike diens.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning ons sien jul graag weer, miskien hierdie keer in die winter.
Desire O - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en netjiese, skoon kamers
Sunshine Self Catering se terugvoer
Baie dankie. Vertou ons sien jul gou weer.
Raine S - Apr 2021
Algehele gradering
Comfortable, clean and cute!
Sunshine Self Catering se terugvoer
Thank you for your superb review, we enjoyed having you as guest.
Wilma S - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig en waarde vir geld.
Driekie V - Aug 2019
Algehele gradering
Dis gerieflik geleë.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gekuier her. Mag julle gou weer ons kom besoek.
Una G - Apr 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlike akkommodasie, kliëntediens, netheid, ligging en veiligheid.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Dit was n voorreg om julle hier te geontvang het. Hoop om julle gou weer te sien
Rodney S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Hi Rodney. We say thank you to you. Hope ro see you soon.
Lourens V - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Hi Lourense. Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was n voorrwg om julle te verwelkom. Hoop om julle gou weer te sien
Neel R - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en moderne geriewe.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Hi Neel. Dankie dat julle by ons gekuier het. Dit was n voorreg om julle hier te gehad het. Seen wense tot volgende keer.
Sharon H - Jun 2017
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid wat baie goed geleë is.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Hi Sharon. Baie dankie. Dit was n voorreg om julle te geontvang het. Tot weer siens
Frank H - Des 2016
Algehele gradering
Intiem, pragtige wêreld.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Hi Frank. Baie dankie. Dit was n voorreg om julle te geontvang het. Tot weer siens
Siphiwe M - Aug 2016
Algehele gradering
I had a great time.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Hie Shipiwe. Thank for staying with us. Hope to see you again.
Jorika S - Mrt 2016
Algehele gradering
Daar is in my behoeftes voorsien.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Hi Jorica. Thank you for staying with us. Hope to see you soon again.
Ganas G - Mrt 2016
Algehele gradering
Ideal for short term stays.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Hi Ganas, thank you. We will keep that in mind. Hope to see you again.
Ria C - Okt 2016
Algehele gradering
Awesome!
Sunshine Self Catering se terugvoer
Hi Ria, dit was n voorreg om julle te geontvang het. Baie dankie, hoop om gou weer van julle te hoor.
Lida S - Apr 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Sunshine Self Catering se terugvoer
Hi Lida. Dit was n woorreg om julle hier te he. Seen wense tot volgende keer
Amelia S - Sep 2016
Algehele gradering
Sentraal geleë
Sunshine Self Catering se terugvoer
Hi Wanda, baie dankie. Dit was n voorreg om julle hier te gehad het. Tot weersiens
Andrew V - Okt 2015
Algehele gradering
Sien sterre!
Sunshine Self Catering se terugvoer
Hi Andrew. Thank you. Hope to see you soon again.
Corrie V - Aug 2015
Algehele gradering
Plek was lekker ruim.
Natasha J - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker en gerieflik!
Ivy O - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik!
Sarah M - Des 2014
Algehele gradering
Excellent place felt like home
Len S - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik, sal dit aanbeveel.
Tersia K - Jul 2014
Algehele gradering
Alles wat ek benodig het, was daar.
Celia S - Mei 2014
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en stylvol versierde eenheid.
Debbie B - Mei 2014
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies!
Elmarie H - Apr 2014
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Alwyn S - Sep 2014
Algehele gradering
Ons het die verblyf geniet.
Elfride K - Jul 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld, gerieflik en netjies.
Adele S - Apr 2014
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Elrien B - Nov 2014
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Mizpah O - Apr 2014
Algehele gradering
Goed.
Mamoroka M - Des 2013
Algehele gradering
100 percent v alue for money.
Mfudno T - Sep 2013
Algehele gradering
Fantastic
Mark S - Jul 2013
Algehele gradering
Very clean and comfortable stay
Driaan R - Jun 2013
Algehele gradering
Was awesome
Roelie V - Nov 2013
Algehele gradering
Fantasties, lekker, pragtig, skoon, gerieflik en waarde vir geld.Wat meer kan ek sê?
Amelia B - Apr 2013
Algehele gradering
Gemaklike verblyf
Sarel M - Mrt 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal dit beslis aanbeveel
Uwe H - Jul 2013
Algehele gradering
Excellent value for money
Chantelle N - Nov 2013
Algehele gradering
Friendly, clean, value for money!
Louis V - Mei 2013
Algehele gradering
Baie mooi skoon plek
Annelene V - Mei 2013
Algehele gradering
Gerieflik sentraal geleë
Rita K - Jun 2013
Algehele gradering
Good clean well equipped flatlet for a short stay in Nelspruit .
Modikiseng M - Des 2012
Algehele gradering
I had a good time at Sunshine Self Catering
Stuart R - Des 2012
Algehele gradering
Great value for money
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andries Pretorius-straat, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang