Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunshine Self Catering

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Pretorius-straat, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunshine Self Catering Gastehuis nooi jou uit om die stad Mbombela (Nelspruit) en sy omgewing te kom verken. Dis gerieflik geleë binne bereik van restaurante, winkelsentrums, hospitale, die internasionale lughawe, die Laeveldse Botaniese Tuine, die Nasionale Krugerwildtuin, God's Window, en Pelgrimsrus om maar 'n paar te noem.

Geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, beddegoed en handdoeke in. Daar is ook 'n haardroër, braaigeriewe voor die eenheid, gratis WiFi en 'n TV met DStv-hotelpakket.

Die gastehuis is gerieflik naby restaurante, winkelsentrums, hospitale, die internasionale lughawe, die Laeveldse Botaniese Tuine, die Nasionale Kruger Wildtuin, God's Window, en Pelgrimsrus om maar 'n paar te noem.

Spesiale langtermyn-tariewe kan op versoek verskaf word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Fne Plumbing And Electrical Services N
Besigheidsreis
5.0
Memorable and pleasant. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Eunice K
Gesin met klein kinders
5.0
It was perfect. Everything was perfect, we felt at home away from home. The manager and helpers were very friendly. We were updated on ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Yolande R
Gesin met tieners
5.0
Aangenaam. Oulike plekkie, veilig, rustig, netjies en voldoende toegerus! Ons sal vir seker weer kom kuier!
Mrt 2024
Joelene F
Gesin met klein kinders
5.0
Superb. Great efficient service, I like the fact that the week of check-in all details were given on how to check in, etc. Good communi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Razia M
Saam met lewensmaat
5.0
An awesome stay definitely indeed. Close to shops, malls and the popular destination. Our stay at Sunshine Self Catering was absolutely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Andries Pretorius-straat, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Sunshine Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Pretorius-straat, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MGM4OGIxLTUxZjUtNGQ2ZC1iNzFmLTQ3NGQwYzMwZDIzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 16 Andries Pretorius road Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.481802 30.9735736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang