Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunshowers

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 99

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Sunshowers
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Martinique M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinique M

Beste!

Lekke!

Jaime B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaime B

Stunning accommodation with gorgeous views right on the beach.

Private rooftop deck for sundowners. Short walk along the boardwalk to Willards Beach. Gas hob and inverter to run TV, WiFi, and charge phones during load shedding are added bonuses. Suite was spotless and had everything we needed, including an ice machine and wine cooler. Air-conditioned throughout. Safe and secure with security gates and exterior beams. Definitely highly recommended.

Sunshowers se terugvoer

Thank you so much for the beautiful review. We hope to welcome you back in the near future.

Sunshowers
Anja E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja E

Dis nou die lewe.

Perfekte wegbreek, lekker ruim, nie te vêr van als af nie, maar ook vêr genoeg.

Hilda H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda H

Pragtige plek.

Gerieflik, baie netjies en heerlik gekuier.

Sunshowers se terugvoer

Baie dankie Hilda vir die mooi terugvoer, bly julle het dit geniet

Sunshowers
Done F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Done F

Die huis was silverskoon. Huis met al die nodige elektriese ware toegerus om die vakansie gemaklik te maak.

Maak seker dat die beams saans aangesit word. Dit voel tog saans of mense toegang tot huis het van boonste dak gedeelte af. Die nommer van sekuriteitmaatskappy wat langs die alarm gegee word sê die inbox is vol. So as daar 'n krisis opduik is daar niemand wat kan kom help nie. Die see-uitsig vanuit die huis en stoep is besonders en het vir onvergeetlike memories gesorg.

Sunshowers se terugvoer

Dankie vir die mooi review. Die alarm maatskappy het oornag verander. Ek reel vandag nog die nuwe noodnommer. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Corlia

Sunshowers
Carolynn K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolynn K

Heaven on earth.

We loved our stay, however when we arrived, we had loadshedding and we had no idea where the torches or lights were. We had just walked in the door, I think there should be emergency lights that can come on and the price you pay per night, quantifies for there to be a generator.

Sunshowers se terugvoer

Hi there
Thank you for your review. We take note to display the LED lights more prominently. We have not had loadshedding for so long, so we were caught out, my apologies. Unfortunately, we are not allowed to run a generator in a complex with 12 units, you can just imagine the noise. Hoping to welcome you back at Sunshowers.
Regards,
Corlia

Sunshowers
Esme D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme D

Wat 'n lekker plek om te kuier.

Die ligging en uitsig is fantasties. Alle toebehore is beskikbaar en niks kom kort in hierdie plek nie. Die linne is van puik gehalte en so ook die handdoeke. Die parkering reg voor die deur is baie gemaklik vir op en aflaai. Al wat sleg was, was dat daar nie 'n pooltafel was soos beloof in die bespreking nie en die kinders was erg afgehaal daaroor. Dit sal ook goed wees om matjies voor die bed te sit.

Albert S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Asemrowende mooi, skoon en veilige perseel.

Sien sterre.

Sunshowers se terugvoer

Baie dankie Marna vir jou mooi review.

Sunshowers
Darren T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darren T

We really had a pleasant time at Sunshowers.

Upon our arrival we found `Judith handing over a clean house. The house is literally on the beach, the accommodation is a very generous size property, views are fantastic and it is very central. I will definitely stay here again.

Sunshowers se terugvoer

Thank you for the nice review.

Sunshowers
Corne M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Heerlike verblyf teen die see om lekker te ontspan. Naby aan alles

Vir ’n vinnige wegbreek was hierdie verblyf ideaal. Maar ons sal maklik vir lank daar kan vakansie hou en beplan om dit te doen.

Sunshowers se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Sunshowers
Maryka N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka N

Goeie ligging, skoon en netjies. Fantasties.

Die huis is goed geleë, fantastiese uitsig van die see. Goeie sekuriteit. Die huis is skoon en netjies. Daaglikse skoonmaker wat inkom baie gelukkig.

Sunshowers se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer binnekort te akkommodeer.
Groete,
Corlia

Sunshowers
Te W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Te W

Very pleasant.

The location is perfect for all beach activities. We enjoyed family games provided by sunshowers. We would sleep quite late because of the fun we all had. The cleaning lady was fantastic. Overall the venue was perfect for our holiday.

Sunshowers se terugvoer

Thank you for the nice review. Hoping to accommodate you in the near future.

Sunshowers
Tom B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom B

Ongelooflik.

Vir seker verblyf wat ons weer sal besoek en hoog sal aanbeveel vir toekomstige vakansiegangers. Pragtig.

Noma N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noma N

Great place, atmosphere is good.

The house is clean, fully equipped. The kids loved it, the beach is right across. Security is good, Chubb was patrolling the area regularly, plus there's an alarm. The view from the balcony is good.

Sunshowers se terugvoer

Hi there Noma,

Thank you for your review, much appreciated. Hoping to welcome you back at the apartment in the near future.

Regards
Corlia

Sunshowers
Schalk V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V

Sal verseker weer daar gaan vakansie hou!

Sien sterre.

Yaseera G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yaseera G

Absolutely fantastic!

Fabulous location! The place is very well equipped - we had everything we needed! Had such an amazing time there!

Richard S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S

Heerlike, gemaklike en veilige akkommodasie.

Sien die sterre.

Lizette V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V

Gemaklik, skoon, ruim, gerieflik en goed toegerus!

Ons het die verblyf baie goed gevind. Ek voel dat as 'n mens net een paartjie is dit onbekostigbaar is maar as dit 'n groep van 3 pare is dan is dit baie bekostigbaar. Ons was wel aangenaam verras oor die kombuis en res van die huis wat so goed toegerus is. Ons sal weer daarvan gebruik maak as dit enigsins moontlik is.

Sunshowers se terugvoer

Hallo daar Lizette,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons by Sunshowers waardeer jou insette. Hoop om julle sommer gou weer te ontvang.

Groete,
Corlia Boshoff

Sunshowers
Charlene R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene R

Die plekkie is op die perfekte plek geleë met die mooiste see uitsig en naby 'n klein speel strandjie vir kinders om te speel by rotse om vissies te vang ens.

Die plek is baie mooi het alles wat mens nodig het met vakansie. Die moeite werd. Baie dankie dat ons in die mooi plekkie kon bly.

Sunshowers se terugvoer

Baie dankie Charlene.

Sunshowers
Francois V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Nooit weer nie.

Alles was heerlik en die ligging uitstekend, maar die misdaad het dit totaal bederf. Eerste aand is daar by die woonstel langsaan ingebreek terwyl die mense slaap en alles is gesteel. Die volgende drie aande het hulle en ons alarms die hele tyd afgegaan van mense wat om die huis probeer inkom. Alarms moet permanent aan wees en alles moet toe staan! Dis nie ontspanning nie.

Eloise V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise V

Heerlike plek, goed toegerus.

Alles was wonderlik, vertrekke is groot en gerieflik. Sal wel net voorstel dat eienaar dalk kan kyk om 'n tuimeldroër te verskaf. Baie moeilik om wasgoed droog te kry. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat 'n persoon verder kan nodig hê.

Sunshowers se terugvoer

Hi Eloise,
Baie dankie vir die terugvoer en al die mooi komplimente. Ek het hierdie email gemis en vra omverskoning dat ek nou eers terugkom na jou toe. Sal dit sterk oorweeg om 'n tuimeldroer in te sit, maar daar is nie 'n plekkie vir hom in die kombuis nie, ek sal bietjie moet kyk. Hoop om julle gou weer te akkommodeer.

Groete,
Corlia Boshoff

Sunshowers
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vallen Lodge 12, Compensation Beach-weg 80, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5352f74ea8b32123c880ffb9ec33a0500e2345d03ee22773c21f336120b291f00437b7df44e1f152e58ec0c325d8d1d5a91b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 12 Vallen Lodge 80 Compensation Beach Road 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537872 31.221745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang