Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Suntouched Inn

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Jacques E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Great. Our hostess was super helpful and the staff were very attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunie
Suntouched Inn
Thank you, Jacques! We truly appreciate your kind words. It was our pleasure to host you, and we're so glad you had a great stay. Our team always strives to make our guests feel welcome and well taken care of. Hope to see you again soon at The Suntouched Inn!

Nicole C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Gemaklike oornag stop. Ons het slegs 1 aand oorgeslaap vir besigheidsreis, kamer was baie netjies en het alles gehad wat ons benodig het. Baie goeie diens en netjiese kamer. Pizza hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunie
Suntouched Inn
Hi Nicole, dankie vir jul gesin se ondersteuning. Ons span by Suntouch baie bly jul het ons gastehuis en restaurant geniet. Volgende keer kom kuier vir langer, dan boek ons julle die selfsorg eenheid.

Elize V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gemaklike en veilige verblyf. Goeie diens. Tammy was fantasties. Sy het baie mooi na my gekyk tydens die verblyf. Ek sal weer daar bly. Dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit D
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Gerieflike oornag plekkie vir dag trips in die omgewing. Ons het heerlik gekuier. Hulle kos is smaakvol (pizzas is heerlik) en personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunie
Suntouched Inn
Baie dankie! Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gekuier het en die kos – veral die pizzas – geniet het. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gemaklik voel en ‘n heerlike ervaring het. Ons hoop om julle gou weer by The Suntouched Inn te verwelkom vir nog ‘n lekker wegbreek!

Hanlie B
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Perfek vir wat ons benodig het. Lekker gebly. Perfek vir wat ons benodig het. Gasvrou was baie akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Theunie
Suntouched Inn
Baie dankie, Hanlie! Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dat alles vir julle behoeftes gewerk het. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom, en ons hoop om julle weer by The Suntouched Inn te sien!

Karien W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Ons het lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang by Suntouched en verwys na ons plekkie. Wat ons baie geniet het van die plekkie, is dat dit eenkant is en jy nie gepla word deur ander mense/vakansiegangers nie. Jy kan heerlik op die stoep sit en koffie drink/maaltye geniet en oor Napier uitkyk. Wat Suntouched ook baie aangenaam maak, is dat jy die restaurant/kroeg kan gebruik, asook hout bestel, en aan die einde van elke dag kan jy jou uitstaande rekening alles op een slag betaal.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunie
Suntouched Inn
Baie dankie, Karien! Ons is so bly om te hoor dat julle die rustigheid en privaatheid van julle plekkie geniet het – dit maak ons dag om sulke positiewe terugvoer te kry! Dis wonderlik dat die geriewe by The Suntouched Inn vir julle gemaklik en gerieflik was. Hoop om julle weer te sien vir nog 'n lekker kuier op die stoep met 'n koppie koffie!

Edwill W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

Rustig en warm. Verblyf was minimaal en bietjie klein. Gasvryheid kan aan gewerk word ook.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Theunie
Suntouched Inn
Dankie vir jou terugvoer, Edwill. Ons waardeer jou eerlikheid en neem jou kommentaar ter harte. Ons streef altyd daarna om 'n warm en gasvrye ervaring vir ons gaste te skep en sal beslis kyk na maniere om te verbeter. Ons hoop om jou weer te verwelkom en vir jou 'n nog beter ervaring te bied.

Vincent W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig, cozy. Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wico S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Perfek. Ek is 'n DJ en het eers 5 uur die oggend by Suntouched aangekom en hulle was so gaaf om vir my te sê ek hoef nie 11 uur uit te check nie, maar eers 13:00 (ek kon 'n goeie nagrus inkry). Sal hulle vir almal aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esna T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese mense en kos is uit die boonste rakke. Hierdie was die 2de keer wat ons daar gebly het, en ons sal definitief volgende jaar weer terug gaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Theunie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R650
R 650 R 488
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R 650 R 488
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 58, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31UXiiD2ciFNbhsoVnTgNOETAnKAQtccwX6XKUVNkwzltvQS2k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 58 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.471984708584 19.897632300854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011