Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suntouched Inn

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 58, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suntouched Inn is 'n gaste-lodge in die rustige, plattelandse dorpie, Napier. Dit is die ideale basis vanwaar die Overberg verken kan word. Die lodge bied gerieflike verblyf, 'n swembad, braaigeriewe op die grasperk, restaurant en 'n kroeg wat ten volle gelisensieer is.

Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers in die hoofhuis en 'n selfsorgkothuis. Die kamers is individueel versier en die gastesitkamer het 'n TV met DStv. Die meeste van die kamers het 'n en suite-badkamer en sommige het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die selfsorgkothuis is 'n ou skuur op die perseel wat in 'n karaktervolle kothuis, The Barn, omskep is.

Dié verblyf is ideaal vir kontrakwerkers, groepbesprekings, motorfietsryers, funksies of 'n gesinswegbreek.

Gaste kan gerus by die swembad uitspan, in die restaurant of by die kroeg 'n ete of 'n drankie geniet, of van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak. WiFi is beskikbaar.

Suntouched Inn is 40,3 km vanaf Arniston se pragtige strande, 48,5 km vanaf Struisbaai, en 54,5 km vanaf Kaap Agulhas. Kaapstad is 169 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Elize V
5.0
Gemaklike en veilige verblyf. Goeie diens. Tammy was fantasties. Sy het baie mooi na my gekyk tydens die verblyf. Ek sal weer daar bly. Dankie daarvoo...
Sien meer
Aug 2024
Vincent W
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, cozy. Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bly.
Jul 2024
Wico S
Saam met vriende
5.0
Perfek. Ek is 'n DJ en het eers 5 uur die oggend by Suntouched aangekom en hulle was so gaaf om vir my te sê ek hoef nie 11 uur uit te check nie, maar...
Sien meer
Apr 2024
Nicole C
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker stop oppad uit die Kaap. Vriendelike ontvangs en lekker gebly!
Mrt 2024
Esna T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese mense en kos is uit die boonste rakke. Hierdie was die 2de keer wat ons daar gebly het, en ons sal definitief volgende jaar weer terug gaa...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Theunie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sarel Cilliersstraat 58, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suntouched Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R600
R600 R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 58, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31UXiiD2ciFNbhsoVnTgNOETAnKAQtccwX6XKUVNkwzltvQS2k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R450 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 58 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.471984708584 19.897632300854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang