Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunview Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedgewaagd-plaas, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sunview Accommodation is tussen Delareyville en Vryburg geleë, 3 km vanaf die N14. Die eenheid bied gerieflike verblyf en is ideaal vir paartjies en oornaggaste.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Tee, koffie en beskuit word voorsien, en ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die omgewing is veilig, rustig en stil en en daarom ideaal vir 'n wegbreek buite die stadsgewoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Lugversorging
Kombuisie
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marthinus G
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer daar oorslaap. Baie lekker. Baie lekker gebly. Gasheer glad nie opdringerig nie, maar baie effektief. Baie skoon en netjies.
Jan 2025
Ronel M
Gesin met tieners
5.0
Heerlike oornag verblyf! Lieflike plek, op die mooiste plaas. Lekker grasperk waar ons hondjie kon rondhardloop na 'n lang dag se ry. Was so lekker om...
Sien meer
Jan 2025
Mari D
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut 'n aanbeveling. Sunviev Accommodation offers a peaceful retreat with beautiful surroundings, ideal for a tired traveller. The host is friendl...
Sien meer
Des 2024
Liesl B
Saam met vriende
5.0
Great. Baie lekker gresperk vir hondjies!
Mrt 2024
Victoria G
Saam met vriende
5.0
Just the right distance from Joburg and we will be back. It was quiet, farm accommodation which we love. The host was very helpful. It ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Goedgewaagd-plaas, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Sunview Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedgewaagd-plaas, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdb8ac12bc56baf722db74e8eec94606588c5d783c6d886903a46dcbdb4bd2d906d16e85e93222a1ab87190e46d3ecedc126?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Farm Goedgewaagd Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -26.850138003191 24.999174060558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang