Sunward Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Marina L - Jul 2024
Algehele gradering
A lovely place!
Sunward Guesthouse se terugvoer
Marina, thank you for your feedback. It was a pleasure to have you here. We hope to see you soon.
Kind regards,
Susan.
Thinus G - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties, ek sal dit hoogs aanbeveel.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, hoop om jou weer te sien.
Groete,
Susan.
Jannie B - Apr 2024
Algehele gradering
Sal weer gebruik.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete.
Andries S - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, baie bly u was gelukkig hier.
Sien uit om u weer te akkommodeer.
Groete,
Sunward Gastehuis.
Charles C - Nov 2023
Algehele gradering
Very good.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Dear Charles,
Thank you for your review, looking forward to accommodating you again.
Kind regards,
Susan.
Hendrik F - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect stay and a warm, helpful owner.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Hendrik,
Thank you very much for your feedback, hope to see you soon.
Kind regards,
Susan.
Willem N - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het gemaklik gebly en die plek was mooi opgepas en skoon.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, hoop om julle weer te sien.
Groete,
Susan.
Desere R - Aug 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Dankie Desere, Hoop om jou weer te sien, bly veilig.
Groete.
Sunward Guesthouse.
Etienne R - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, kom gerus weer.
Groete
Sunward Gastehuis.
Ewald S - Okt 2023
Algehele gradering
Plek het aandag nodig!
Sunward Guesthouse se terugvoer
Jammer om te hoor jy voel so, gelukkig baie ander gaste huise in die omtrek.
Kan ongelukkig niks daaraan doen nie.
Hartlike groete
Susan.
Charmaine O - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om weer van diens te wees vir jou.
Sunward Guesthouse
Melanie N - Okt 2022
Algehele gradering
Uiters skoon en gerieflik.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer word waardeer.
Groete
Susan
Susan P - Apr 2022
Algehele gradering
Aangename gasvrou, waarde vir geld. Dankie Susan.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, ek waardeer dit.
Groete,
Sunward Guesthouse B & B.
Simon S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Thank you, Simon, for your positive feedback. Will welcome you back with open arms.
Regards,
Susan.
Brian F - Mrt 2020
Algehele gradering
Spotless accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Silwerskoon verblyf.
Alles vlekkeloos skoon. Susan perfekte gasvrou en persoonlike aandag. Ontbyt is 'n winskoop! Filterkoffie is beter as wat kommersiële restaurante bied. Die enigste probleem is dat daar B&B op Main Road is met 'n baie soortgelyke naam wat probleme met Uber-bestuurders geskep het. Ek sal terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Thank you Brian, looking forward to see you again.
Susan.
Janine W - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker gebly en Susan baie gasvry!
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, sal beslis daarna kyk.
Stefan D - Jul 2018
Algehele gradering
Puik.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer sien uit om u weer te akkommodeer.
Susan.
Riana L - Feb 2018
Algehele gradering
Puik, uitstekende diens en die beste ontbyt.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dit was n groot plesier.
Adri B - Mrt 2018
Algehele gradering
Was very nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was baie aangenaam.
Het so tuis gevoel. Hartlik en veilig, sal enige tyd weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Thank you, and we are looking forward to accommodate you again in the future.
Regards,
Tom and Susan.
Stephan M - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie diens. Lekker gebly.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, dit was n plesier om jou te akkommodeer.
Groete
Susan
Martin V - Mei 2018
Algehele gradering
Bekostigbare, netjiese verblyf met 'n vriendelike gasheerpaar.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier om jou te akkommodeer.
Tom
Jorrie J - Sep 2017
Algehele gradering
Puik
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit. Ons hoop dit gaan goed met die nuweling.
Loraine V - Jul 2017
Algehele gradering
Gasheer uitstekend. Fantasties.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer, dit is 'n groot plesier. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Stephen P - Okt 2017
Algehele gradering
The hosts are very attentive to every need.
Lees meerSunward Guesthouse se terugvoer
Dear Stephen,
It was fantastic to have been of service to you and your brothers at our facility, you were all real gentlemen. For the security of our guests, we have for the past 15 years made an arrangement, that the guest notifies us, that he is on his way, we will then be waiting to open and close the gate.
Thank you for your feedback.
Tom and Susan.
Lukas E - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon. Goeie ontbyt baie volledig.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Lukas en vriende,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Vriendelike en netjies gaste is altyd 'n plesier om te dien.
Groete
Tom en Susan
Bev S - Aug 2017
Algehele gradering
A charming find in area we needed for a wedding with charming hosts Tom and Susan.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Thank you Bev, hope to see you again in future.
Regards,
Tom and Susan.
Christa D - Jul 2017
Algehele gradering
Privaat en veilig.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Debbie F - Jun 2016
Algehele gradering
Rustige huislike omgewing waarin mens kan ontspan en vergeet van die gejaagdheid van die stad.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Henry B - Mei 2016
Algehele gradering
Lovely place to stay with stellar service.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Our pleasure, you are welcome!
Jomarie P - Aug 2016
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Rina G - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig en als was goed versorg en ook skoon.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
Elaine D - Okt 2015
Algehele gradering
Excellent all round.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Thank you for the compliment.
Johan D - Okt 2015
Algehele gradering
It was excellent!
Sunward Guesthouse se terugvoer
It was a pleasure to be of service to you.
Jurie S - Jul 2015
Algehele gradering
Baie gasvry, sal definitief weer by hul bespreek.
Sunward Guesthouse se terugvoer
Baie dankie ons waardeer jou postiewe terugvoering.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harmonielaan 27, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang