Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunwardpark Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Sunwardpark Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Philip E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip E

Excellent accommodation!

Our stay was delightful in every way. The staff is friendly, welcoming and helpful. It's ideal that breakfast is included. The accommodation is conveniently situated.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good day Philip. Thank you so much for choosing to stay with us and for the wonderful feedback. I wish you all the best. God bless.

Sunwardpark Guest House
Gert V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Dit was heerlik.

Die rustigheid was vir my heerlik, meubels is baie smaakvol. Personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good day Gert. Thank you so much for choosing to stay with us and providing us with such a lovely review. Wish you all the best. God bless.

Sunwardpark Guest House
Maralie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralie B

Gesinskamer is uitstekend.

Waarde vir geld en baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good Day Maralie. Thank you so much for choosing to stay with us and providing us with such a lovely review. Hope to welcome you back soon. Wish you all the best. God bless

Sunwardpark Guest House
Frieda C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frieda C

Nie waarde vir die betaling nie.

Nie hulp of voldoende teenwoordigheid van personeel in die eetsaal nie. Is aan jouself oorgelaat in die eetsaal met ontbyt.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good day Frieda. Thank you for staying with us. We apologise for the shortcoming at breakfast and will ensure this is rectified. We wish you all the best. God bless.

Sunwardpark Guest House
Eldine P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldine P

Vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies. Naby hospitaal.

Uitstekende ligging.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good Day Brian. Thank you so much for the incredible review, we really appreciate it. Hope to welcome you back soon. Wish you all the best.

Sunwardpark Guest House
Suzette L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L

Wat 'n warm gevoel als so 1000000%.

Vriendelik verwelkom en so hulpvaardig.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good Day Suzette. Thank you so much for the fantastic review, means so much to us. Hope to welcome you back on your next trip. Wish you all the best. God bless

Sunwardpark Guest House
Hans M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M

Baie rustig en nie te ver van die lughawe af nie.

Naby genoeg aan die stad maar ver genoeg van die gedruis. Sal in die toekoms daar oorslaap voor 'n vroeë vlug vanaf OR Tambo.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good day Hans. Thank you so much for choosing to stay with us and providing us with such lovely feedback. We look forward to welcoming you back. Wish you all the best. God bless

Sunwardpark Guest House
Christo M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M

Vriendelike personeel wat bereid is om die ekstra myl te loop. Rustige atmosfeer en veilige omgewing.

Die personeel het reeds 6 uur elke oggend ons ontbyt reg gehad omdat ons vroeg moes vertrek. Heerlike koffie en ontbyt met ‘n warm glimlag. Uitstekende diens!

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good Day Christo. Thank you so much for the lovely review, wish you all the best. God bless

Sunwardpark Guest House
Steve L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve L

We really enjoyed our stay and the staff were great.

Will come again when we are back.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good day Steve, thank you for the lovely feedback and choosing to stay with us. Hope to welcome you back. Wish you all the best. God bless

Sunwardpark Guest House
Marike M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike M

Very convenient and comfortable.

We enjoyed our stay here. Breakfast was really nice. Rooms are clean and the hosting team was extremely helpful, friendly and professional. Lovely garden with 2 pools are tranquil and perfect for a relaxing afternoon. Pools needed a bit of maintenance but I'm sure it can be sorted quickly. We will definitely visit again.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good Day Marike,

Thank you so much for the beautiful 5-star review we are elated that you loved your stay with us. I hope to accommodate you in the near future.

I wish you all the best.
God bless

Sunwardpark Guest House
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Harry B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry B

Elke sent die moeite werd. Baie dankie.

Sal dit aan enige iemand aanbeveel. Alles was lekker.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good Day Harry

Thank you so much for the beautiful review and kind words. Wish you all the best.
God bless

Sunwardpark Guest House
Gustav P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P

Gasvryheid en heerlike ontbyt.

Ek bly redelik gereeld in Sunwardpark Guest House en geniet hul sentrale ligging aan die Oos-Rand.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good day,
Thank you so much for the lovely feedback. Hope to accommodate you on your next trip. Wish you all the best.
God bless

Sunwardpark Guest House
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantasties.

Regtig mooi en goeie ontvangs.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good Day,
Thank you so much for the lovely review. WIsh you all the best.
God bless

Sunwardpark Guest House
Matheus U - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matheus U

Dit was goed.

Baie lekker gebly, vriendelike diens en ontvangs. Ek sal weer daar gaan oorslaap!

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good Day. Thank you so much for the lovely review, we truly appreciate it. Wish you all the best.

God bless

Sunwardpark Guest House
Pierre B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre B

Behulpsame en vriendelike personeel, asook netheid van kamers en smaaklike kos het dit 'n plesier gemaak om hier te bly.

Sien sterre.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good Day.

Thank you for the feedback, wishing you all the best.

God bless

Sunwardpark Guest House
Hendrik V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Redelik goed.

Netjies en skoon. Parkering was 'n probleem.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good Day.
Thank you for the feedback.
Wish you all the best.
God bless

Sunwardpark Guest House
Gerhard V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie netjies en vriendelike mense.

Baie goeie verblyf, sal enige een aanbeveel om daar te bly. Baie behulpsaam en heerlike ontbyt gehad, baie dankie.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good Day Gerhard,

Thank you so much for the beautiful 5 Star review. Hope to accommodate you in the near future.

Wishing you all the best and many blessings.

Sunwardpark Guest House
Werner H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H

Uitstekend.

Kamers was netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker en baie goed geleë vanaf die OR Tambo. Geen geraas van vliegtuie nie.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Goeie Dag.

Baie dankie vir die terugvoering, ons sien daarna uit om jul weer in die nabye toekoms te akkommodeer.
Ons wens jul die beste voorentoe.

Vriendelike Groete.

Sunwardpark Guest House
Willie S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Baie baie nice.

Sal weer van julle dienste gebruik maak.

Sunwardpark Guest House se terugvoer

Good Day

Than you for the beautiful review, we truly appreciate the kind words.
We wish you all the best and many blessings.

Sunwardpark Guest House
Riana P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Heaven on earth!

Everything was very nice, I will definitely use Sunwardpark again for my stay.

Marlize V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Excellent guest house, clean, friendly and with everything you need!

Thank you for you friendly service and a well maintained guest house. We will definitely be back!

Juliet J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet J

Seker die mooiste, netjiesste plek waarby ek nog oornag het.

Alles was fantasties, van die diens tot die kamers! Die ontbyt was net so lekker.

Marina V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Oorgeslaap vir een nag.

Wonderlike akkommodasie. Sal dit enige tyd by enigiemand aanbeveel.

Anne-marie O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie O

Ontvangs was professioneel en vinnig. Alles is mooi verduidelik. Ontbyt is 'n fees!

Rustig en stil, baie veilig, skoon en netjies. Ons sal beslis weer hier tuisgaan!

Adam K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam K

Our recent stay was excellent!

We enjoyed every moment thereof and it was great value for money with a memorable stay. The execution of the extras that was requested during the booking stage was carried out in such detail with excellent food and the flowers made the day. Thank you to everyone who contributed to our memorable stay. It is much appreciated.

Santie S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santie S

Slaapplek na 'n laataand vertoning by Carnival City.

Pragtige gastehuis binne bereik en maklik toeganklik vanaf Carnival City. Goeie en vriendelike personeel. Dekor (skilderye) was vir ons baie pragtig. Die tuin is 'n lekker, rustige plek om 'n koppie koffie te drink na ontbyt.

Schenda V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schenda V

Oornagverblyf na James Blunt se konsert.

Dit is 'n baie nice venue, maar daar was beurtkrag en die kragopwekker het sonder diesel gaan staan. Die bestuur moet dalk net seker maak dat die tenk vol is voor hulle wegbeweeg van die perseel af.

Christa D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Christa D

Vriendelik ontvang maar nie 'n vierster werd nie.

Alhoewel die personeel baie vriendelik en behulpsaam is, is die plek nie 'n vierster werd nie. Een van die probleme wat ons ondervind het was 'n kragpunt om bv hare te kan doen by die spieël. Geen koffiestasie in die kamer nie. As jy koffie wil drink moet jy vra vir melk. Die melk by die koffiestasie in die eetkamer was suur en dan sê die persoon wat diens doen: "Kyk in die yskas in die kombuis vir melk". Die ontbyt was glad nie op standaard nie. Dit is 'n pragtige gastehuis, maar ek sal definitief nie weer daar slaap nie.

Gerrie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie V

Die verblyf, diens en ontbyt het glad nie gepas by die verwagting vir 'n vierster-verblyf nie

Die kamer het nie ooreengestem met wat op die webtuiste beloof is nie. Die diens was traag en oneffektief. Ontbyt mag tot 10 uur bedien word maar teen half tien is dit wat oor is, alles behalwe aptytwekkend. In kort, teleurstellend.

Ina K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina K

Vriendelike ontvangs, huislike atmosfeer, netjiese kamers en heerlike ontbyt!

Ons was verras met die eerste indrukke van Sunwardpark Gastehuis. Na 'n vriendelike ontvangs is ons na ons kamer geneem - stylvol gemeubileer en baie netjies. Ons verblyf was heerlik en die ontbyt was heerlik. Ek beveel regtig hierdie gastehuis aan!

Michelle V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Smaakvol en gerieflik.

Baie veilig.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-laan 242, Boksburg, 1459, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f7308ad71d4bca3a613a63dc184836f63182305f084d942d188754cd2f521875cd1633186d4d0ec7f0c1086e137ff82741e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 1) 32 5 1 5 242 Kingfisher Avenue Boksburg 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.259057648467 28.2529946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang