Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Supa Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: King Edward-straat 139, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Supa Lodge is in die hartjie van Parow, in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Die eiendom is naby Plattekloof, die N1-hoofweg, Parow-sentrum en Bellville. Die instansie bied kwaliteit en gerieflike oornagverblyf

Verblyf is beskikbaar in 10 kamers wat óf 2 óf 4 gaste kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Azhar J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie aangenaam. Die gasvryheid was wonderlik. Het die stilte baie geniet.
Jul 2023
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Personeel is baie vriendelik en kamer was baie skoon en netjies. Sal enige tyd weer bespreek.
Feb 2023
Hubert N
5.0
The lodge is in perfect condition, very neat. Room spacious, satisfactory. The only thing that I can advise is that they can have fans ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Pamela S
Saam met lewensmaat
4.4
The staff were friendly and very helpful. We felt very welcomed and at home. If it is quiet time you are looking for, some time away...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Peter L
Saam met lewensmaat
4.4
Plek baie netjies en personeel is behulpsaam en vriendelik. Parkeerplek kan 'n probleem wees. Het my kuier geniet, plek is netjies.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ali Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • King Edward-straat 139, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Supa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: King Edward-straat 139, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd472beb1ebcff6e60e22eb4e9c9a80939cf5a880eae3f02d9219eb5cd93719aed121493736ec7aa6001cba770efc02e642af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 139 King Edward Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 12:00 -33.906124816221 18.589436603705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang