Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SuPaViews @WalkerHouse

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Sharon D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Five star for sure. Supaview is wonderful. It is modern, clean, and has absolutely everything you need. Magnificent views and a wonderful host. The rooms are private with comfortable beds and luxurious bedding. Located close to the beach and restaurants, we will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynier B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Uitmuntende en gerieflike verblyf. Dit wat jy in die foto's sien, kry jy. Die huis, die uitsig. Wonderlik. My vrou, ek en ons dogter wat tans studeer was daar. Die huis is ruim en elke kamer het sy eie badkamer. Anita wat op die perseel woon, was baie vriendelik en behulpsaam. Die braai op die houtdek met uitsig oor die Serpentine rivier en Island Lake meer was 'n treffer. Die natuur omring jou en die voëlgesang maak jou rustig. Alles was perfek, met die mooiste sonsondergange. Walkerhouse het voorwaar SuPaviews. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul & Suzette
SuPaViews @WalkerHouse
Baie bly julle het dit geniet, Reynier. Hoop om julle gou weer te sien.

Burnie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Supa-lekke Supa-netjies, supa-toegerus, supa-gemaklik, supa-skoon, supa-diens, supa-aanbrveel

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul & Suzette
SuPaViews @WalkerHouse
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Busisiwe M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Good place to be with family and friends. We had a lovely stay, the place was more than what we expected. I will surely come back to this place. We were there for a wedding. Anita is a cherry on top. Always available to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul & Suzette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3rde Laan 661, Walker House, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb55775b369cf54f0d427c209ce0f57aea2583db70d4bd79b3ec25b20cddf8b248fd1247a958a548332e747891c9324c10be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 661 Third Avenue Walker House 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.998220885508 22.622468450139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang