Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SuPaViews @WalkerHouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat die woonstel weens die trappe nie geskik is vir gaste met mobiliteitsprobleme nie.
Klein honde is welkom indien dit vooraf gereël word, maar hulle moet asb. nie op enige van die meubels of beddens toegelaat word nie.
Let dat daar 2 ander eenhede op die perseel is. Hulle is almal heeltemal aparte en privaat woonstelle.
Weens die risiko van veldbrande is rook binnenshuis en op die perseel verbode.
Geen geraas word tussen 22:00 en 07:00 toegelaat nie en gaste moet die ander 2 eenhede op die perseel respekteer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3rde Laan 661, Walker House, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb55775b369cf54f0d427c209ce0f57aea2583db70d4bd79b3ec25b20cddf8b248fd1247a958a548332e747891c9324c10be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 661 Third Avenue Walker House 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.998220885508 22.622468450139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang