Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Super Cool

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweekuilen, Blouvalkstraat 26, Diasstrand, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Super Cool is halfpad tussen Mosselbaai en Hartenbos geleë op die Tuinroete, wat wêreldwyd bekend is vir die wonderlike gematigde klimaat regdeur die jaar. Dit bied soveel besienswaardighede en vermaak vir gesinne met kinders, maar ook rustige en baie veilige verblyf vir mense wat net wil rus en die wonderlike natuurskoon wil geniet.

Gaste kan in 2 gerieflike woonstelle geakkommodeer word.

Die woonstel op die boonste verdieping het 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en en suite-badkamer en word vanaf 'n ruim balkon met braaigeriewe, 'n tafel, stoele en 'n groot sambreel bereik. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-sitkamer, 'n kombuis, 'n slaaparea en 'n badkamer. Die sitarea is toegerus met Smart TV, en 'n tafel met 4 stoele, waarvan 2 lui seunstoele is. Vir die winter is daar ondervloerse verhitting. Daar is veilige parkeerplek vir 'n voertuig langs die eenheid.

Die woonstel op die onderste verdieping het 'n aparte slaapkamer, 'n badkamer en 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het baie pakplek. Daar is 'n wasmasjien en 'n binne- en buitebraai. Die eetarea het sitplek vir 6-8 gaste en daar is 'n gemaklike sitkamerstel en slim-TV in die sitarea.

Albei eenhede voorsien beddegoed, seep, toiletpapier en oorgenoeg kook- en eetgerei vir die aantal gaste wat geakkommodeer word.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad asook 'n speelarea vir kinders. Die strand word bereik deur 'n geleidelike houthelling wat ideaal is vir rolstoele. Die Tweekuilen-veiligheidskompleks, waarin Super Cool geleë is, is langs 'n pragtige strandmeer waar 46 voëlspesies op 'n kort afstand besigtig kan word op 'n voetpaadjie al langs die waterfront of vanaf die kinderspeelpark of verskeie oewers wat uitkyk oor die meer, die see en die berge.

Super Cool is 400 m van 'n kleinsakekompleks met 'n wassery, 'n kruidenierswinkel, 'n drankwinkel, 'n restaurant, en vele meer geleë. Die Langeberg Mall is net 1,5 km weg en die Hartenbos Waterfront, met 'n verhitte swembad, waterglybane, minigholfbane en talle restaurante is 4 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Rene B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik vakansie gehou. Alles was baie gerieflik.
Des 2023
Izette W
Saam met vriende
5.0
Heerlik, skoon en gerieflik. Baie dankie. Die verblyf was heerlik.
Des 2023
Arun Chandran V
Gesin met klein kinders
5.0
Good. Easy access to everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Pieter M
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gebly. Lekker gebly. Handdoeke word nie voorsien nie, dis anders as die norm en het ons onkant gevang. Die gasvrou het ons goedgunstiglik van h...
Sien meer
Aug 2024
Elrick B
Saam met vriende
4.0
Enjoyed every moment. Nice place to stay. Will definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roux Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Tweekuilen, Blouvalkstraat 26, Diasstrand, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Super Cool het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweekuilen, Blouvalkstraat 26, Diasstrand, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkj88fZuFIqZcOUXVLljfTauoCLzYjRrS5kLbt5QYcCRuA9U7Tx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Tweekuilen 26 Blouvalk Street 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.152782745985 22.105985491829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang