Superior Apartment Mayfair
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oasis-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 255 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Superior Apartment Mayfair is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Century City in Kaapstad geleë is.
Dié woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en beskik oor geriewe soos 'n yskas, mikrogolf, oond en gasstoof, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en volledige DStv.
Gratis WiFi is ook beskikbaar in die woonstel. Die sitkamer lei na 'n onderdakbalkon met uitsigte oor die omgewing. Die kompleks het veilige kelderparkeerplek met 24 uur-sekuriteit.
Superior Apartment Mayfair is naby Canal Walk Winkelsentrum, Virgin Active Gimnasium, Ratanga Junction en Century City Konferensiesentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Oasis-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Superior Apartment Mayfair het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oasis-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang