Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Superior Two Bedroom Beach Villa @ Brenton Haven Beachfront Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident C R Swartweg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brenton Haven Beachfront Resort is een van die gewildste vakansiebestemmings in Knysna. Dit word deur die mooiste turkooisblou-strande omring en spog met 'n uitsig oor die welige fynbosduine in die omgewing.

Dié tweeslaapkamer-strandvilla bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, 'n skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met stoele en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die balkon spog met meubels, 'n ingeboude braai en 'n pragtige see-uitsig. Gaste het ook toegang tot die oord se gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad, gimnasium en restaurant insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Staatspresident C R Swartweg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident C R Swartweg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1af7acef4eb625cb9c10c9d52a2f6b51c572058240f2d461bb8b5386b32433a6eed95715bfbc3789136eaa89a18248e052aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 4) 198 State President C R Swart Rd Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072816167886 23.021221187546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang