Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakerview @ Surf And Sand

Selfsorg

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
2.8
Ligging
2.6
Waarde vir geld
3.2
Diens
2.8
Veiligheid
2.8
Adaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2016

Dit was wonderlik. Wou sommer permanent daar bly. Sal enige tyd weer gaan. Ons beplan om volgende jaar weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2016

Fantastiese see-uitsig. Ontvangs was baie vriendelik. Die plekkie is leefbaar vir twee. TV-opvangs 'n bietjie van 'n probleem en parkeerplek baie moeilik weens ligging.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ernst Z
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Des 2016

Bevredigend. Sal graag net meer van die plek self wil weet, soos dat die opdraande baie steil is en dat jou voertuig nie 'n afdak het nie en dat die swemstrand 2,5 km weg is.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Stef O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Apr 2016

Parkeerplek gevaarlik. Badkamer ongemaklik. Uitsig mooi. Nie geskik vir iemand met probleme om te loop nie. Om te begin is daar nie 'n plek om te kla nie. Die ontvangs was nie baie verwelkomend nie. Peter het 'n vrou met die naam Monika gestuur om vir ons te kom wys waar om te parkeer en waar ons tuisgaan. Die helling van die pad is ongeveer tussen 35 en 45 grade my vrou het probleme met haar bene en dit was 'n vreeslike gesukkel om haar uit die motor te kry. Die trap om in die woonstel te kom is so hoog dat ek moes gaan stene koop om my vrou veilig in en uit te kry. Die toilet is in 'n gaatjie wat jou 'n maksimum van 500 mm gee om te beweeg. Die gaste het mekaar gehelp om bagasie in en uit te laai en waentjies te haak want die oppervlak is so styl. Op die positiewe kant was die enigste vriendelike werksmense Monica en die man wat die tuin en asdromme skoonmaak. Dan is die uitsig ook baie mooi as jy in die woonstel kan kom sonder om jou nek te breek. Ek sal voorstel dat die plekke in kategorie ingedeel word wat die oppervlakte in perspektief sit. ons het nie nodig om 'n rolstoelvriendelike plek te bespreek nie, maar tenminste 'n oppervlak waar dit moontlik is om te beweeg sonder om te vrees dat die helling jou sal laat val en beserings kan veroorsaak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Christo H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Jul 2016

Worst holiday accommodation ever booked. Driveway into place is extremely dangerous, no parking, non-existent security. My personal belongings were stolen out of the apartment, behind a locked sliding door, and locked security gate. This happened while we were inside sleeping. Beds were not made and linen not ready when we arrived. People across the road looking into apartments and making a hell of a noise. Don't ever go there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Peter
Breakerview @ Surf And Sand
1) Driveway is steep, but not dangerous. I have never had a driveway accident. 2) Each unit has an allocated parking bay, so where does the no parking come from? 3) Non existent security? All windows have burglar proofing, and all doors hare security gates as confirmed by the guest during the alleged robbery. We also have beams on the perimeter walls. 4) Personal belongings stolen. Why was this not reported to me? I saw the guests just about everyday, and feedback was that "all is fine". Why was robbery not reported to Police? 5) Beds not made. Guest arrived before check in time of 14:00 pm and unit was still being prepared. 6) People looking into apartment. Not possible as unit is on the 1st floor. In conclusion, I find their comments misleading, but you cannot please everyone.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.2/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 625
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 625
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 199, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee4da4e9b73bdaad917a6827b25d154a48a7b3446407e9aa8e428d522fa0890c2eef06e2ff501ff5c66c9605a12f29d7db34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 4) 5 5 1 3 199 Marine Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.873431464552 30.361833572388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang