Surf Bay Sands 76
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, 76 Surf Bay Sands, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R525 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Surf Bay Sands 76 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders) in Shelly Beach.
Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met ’n dubbelbed onder en enkelbed bo. Daar is ook 'n enkelmatras as benodig. Die badkamer het 'n bad. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n vier plaat stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe asook genoeg breekware en eetgerei.
Die sitarea het 'n groot platskerm-TV met DStv met gemaklike banke om jou self uit te strek en die middag briesie te geniet.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en het ook 'n tennisbaan, muurbalbaan, 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n putt-puttbaan, kinderspeelplek en braaigeriewe. Gaste kan op die strand stap en skulpies optel, duik, snorkel, visvang en ook die Shelly Winkelsentrum besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Leefarea
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Carl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marinerylaan, 76 Surf Bay Sands, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Surf Bay Sands 76 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shelly Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, 76 Surf Bay Sands, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang