Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf Bay Sands 78

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Marina F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Goed geleë, netjies en rustige atmosfeer. Goed geleë, netjies en rustige atmosfeer, ideaal vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lekkerste seevakansie ooit. Skoon netjies en gerieflik met 2 badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Beste verblyf. Beste vakansie ooit. Die eenheid is pragtig, fantasties geleë, netjies en skoon. Wizeman is 'n pragtige mens wat net gretig was om te help. Aan die eienaars dankie vir julle bystand toe die televisie ophou werk het. Die kompleks is so goed opgepas en ons wou nie eers iewers anders wees nie. Ons sal nie sommer gou iewers anders bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Skoon en netjies. Het lekker daar gebly. Skoon en netjies. Sal weer daar bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sheldon G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Mei 2022

Furniture outdated, shower doesn't work properly and taps doesn't work properly. Very untidy, kitchen utensils were greasy and floors were dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Marina Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Heerlik! Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

Familie-vriendelik Heerlike verblyf in 'n veilige kompleks. Kinders het die speelarea baie geniet. Verskeie aktiwiteite om van te kies. Stapafstand na die strand. Rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2021

Baie sentraal en veilig. Baie lekker gebly. Sal weer in die toekoms bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Heerlik gebly Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is goed geleë. Alles was mooi skoon. Dit sal dalk net help om vooraf mense te laat weet wat hulle moet saambring. Ons is bv. gewoond dat eenhede badhanddoeke verskaf maar nie swemhanddoeke nie. Dit is egter hier nie die geval nie. Daar is geen handdoeke nie, en daar was ook geen toiletpapier in die eenheid nie. Los dalk net een rolletjie? Gelukkig is die winkels naby, maar dit sou beter gewees het om voorbereid te wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karabo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Surf Bay Sands 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1de71cfe8372dce535a42fe2c51bba8ebd3f62829e6dc25b51e6e54e651504a3cdde2252759c68a6c66743c28b5c62432ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Marine Drive Surf Bay Sands 78 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.815108318324 30.406961097115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang