Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf n Sea Beachfront Holiday Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plane-straat 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Surf n Sea Beachfront Holiday Home is 'n bekoorlike, troeteldiervriendelike vakansiehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf 50 m vanaf die strand bied. Hierdie huis is ideaal vir branderplankryers, 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf 400 m vanaf 'n winkelsentrum, restaurante, winkels en verskeie besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n waskamer. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, Showmax, Netflix, Disney+ en Prime TV.

Gratis, vinnige veselinternet en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n privaat tuin met 'n braai en 'n swembad. Die huis het ook 'n omsetter wat gedurende beurtkrag inskop. Die perseel is troeteldiervriendelik en volledig omhein.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plane-straat 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Surf n Sea Beachfront Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plane-straat 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f4dc762efd8797af6341a638451555be96505ce21cff76cd23e10246bcf4a810d0d97f7abe4c410c726cf3143945d74495?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 9 Plane Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.02853587426 24.930198905648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang