Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf Point 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Surf Point 6
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wesley John S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley John S

Awesome.

Amazing place so close to the beach.

Vaaltyn C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaaltyn C

Baie lekke dit. Baie geniet.

Die kids het dit baie geniet om so naby die see te wees.

Aneesha D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneesha D

Fantasties!

Lekker huisgevoel!

Pieter E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter E

Was lekker, behalwe dat dit duur is vir geen onderdakparkering vir voertuig nie.

Daar is nie genoeg onderdakparkering nie.

Cliff C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff C

Skoon en netjies met alles wat nodig is.

Heerlik gebly. Genoeg spasie vir almal. Opdraende is bietjie rof.

Kai L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kai L

We had a very comfortable stay.

The owner was great at communicating. The house is very well positioned for those wanting to surf the waves at Jeffreys Bay. Nice view and the rooms and beds, etc. were great. Definitely a few things needing to be sorted out at this price range though.

Victor B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor B

The location was perfect for us as we did not want to do lots of walking and the setting was super, the place was really comfortable.

We will definitely go there again.

Tracey L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey L

Safe, convenient.

We had to extent our stay and for the first time it was hassle free, also very secure for our van and tools too easy access and close to everything.

Jacqueline S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S

Daar is net een woord...AWESOME!

Ongelooflike diens van die eienaar, van die bespreking tot einde. Binne loopafstand van die strand. Veilige kompleks. Mooi uitsig oor die see. Gerieflik met al die nodige en ook skoon en netjies. Sal defnitief weer daar wil bly.

Shaun S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Fantastiese verblyfopsie. Selfs Johan is baie aangenaam en behulpsaam. Ons gaan definitief weer terug. Baie dankie.

Een van ons beste vakansieverblyf-opsies ooit.

Ml E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ml E

Excellent choice for our December holiday.

The apartment is well equipped with everything we needed. Ample of space for 6 people. Privacy is a plus point. It was a pity the beaches were closed due to Covid 19 regulations, but we enjoyed our stay nevertheless. We had a good rest after a very long year.

Errol S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol S

Fantasties en rustig.

Die woonplek is baie gerieflik met al die kombuisbenodigehede, kamer en meer as genoeg wat jy benodig. Baie modern.

Karla B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla B

Dit was so rustig. Het dit baie geniet.

Baie lekker plekkie. En alles was daar. Net jou eie handdoeke en jy is uitgesort. Baie dankie vir so lekker blaaskans.

Tania P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P

Alles wat 'n mens nodig het. Ruim, veilig, goed geleë. Naby aan winkels en loop afstand van die see.

Pragtige woonstel, perfek vir 'n naweekwegbreek.

Jakobus J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobus J

Sal weer besoek.

Alles wat jy nodig het is daar behalwe 'n fan vir die warm nagte.

Surf Point 6 se terugvoer

Beste Jaco,

Ek is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Volgende keer is daar 'n waaier vir julle.

Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Surf Point 6
Simone D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone D

It was very relaxing.

We will go back again.

Victoria V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria V

We enjoyed ourselves in this big, neat and clean apartment with sea views.

Thanks to Johan for his availability. Every time I called him for anything, he was kind and willing to help. The place is more than I expected and everything is as it is stated on the internet and more.

Conrad H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad H

Gemaklike, rustige tydperk ervaar met 'n mooi see-uitsig.

Perfek geleë aan alle naby strande en gerieflike restaurante en ander eetplekke.

Lood R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood R

Baie vinnig, maar tog lekker om tuis te gaan by 'n lekker stil veilige en goed toegeruste wooneenheid.

Die op- /afrit na die eenheid is nie maklik nie en nie elkeen se maat nie as dit reën sukkel 'n Fortuner om die pad uit te ry. Wees maar bedagsaam van die afrit.

Caroline D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D

It was amazing.

It was peaceful and relaxing. Thank you so much. Although in future Wi-Fi would be nice.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was ongelooflik.

Dit was rustig en ontspannend. Baie dankie. Alhoewel Wi-Fi in die toekoms lekker sal wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jenine O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenine O

Very nice.

Would definitely recommend this place and stay there again, very clean and there is everything you need.

Willie L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie L

Vriendelik, hulpvaardig.

Net jammer die geld sluit nie toiletpapier en TV in nie wat frustrerend is.

Niekie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie S

Ons verblyf was nog die beste wat ons gehad het hierdie jaar, hou so aan, ons gaan julle aanbeveel by al ons vriende.

Dis lekker in Jeffreysbaai veral om in Surf Point te bly.

Riaan M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Heerlik rustig.

Ons kon heerlik ontspan en gaan rondloop in 'n wonderlike kusdorp.

Andrew M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Very clean and great attention to detail.

I will definitely be back. Owner very accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon en aandag is aan detail gegee.

Ek sal beslis weer teruggaan. Die eienaar is baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

David M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Pragtige plek, sal weer daar boek, dankie.

Alles is in plek en baie gerieflik en ruim. Dankie, sal beslis weer daar boek.

Maryna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V

Dit was baie lekker en sal weer gebruik maak van die plek.

Die plek was baie netjies met ons aankoms, die twee badkamers maak dit baie gerieflik, dit is ruim en die see -uitsig maak dit die moeite werd om weer te gaan.

Frans F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F

Great accommodation, good value, even though we were only 2 in the whole townhouse.

Marelize welcomed us, told us all about the do's and don’ts of the area, everything was neat and tidy, shower head needs a small adjustment. Very comfortable, could use a few more TV channels.

Frank Nicholaas D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank Nicholaas D

Wind in Jeffreysbaai, maar soms onplesierig, maar het die tyd by eenheid terdeë geniet.

Eenheid baie netjiies. Twee badkamers met storte baie gerieflik. Nog meer die wasgoedmasjien en skottelgoedwasser. Buitebraai kan egter afdak kry vir die dae wat dit reën. Groot plesier om in kombuis etes voor te berei wat so volledig toegerus is. Oor die algemeen, eenheid 'n plesier om in te bly. Kompleks baie stil en rustig. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Gaan definitief weer van eenheid gebruik maak.

Thelma L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma L

Het aan alle verwagtinge voldoen.

Baie netjiese en skoon eenheid. Naby strand (nie swemstrand nie) vir daai middagstappie op die strand. Alle geriewe om dinge maklik en gerieflik te maak. Sal definitief weer gaan.

Anthea N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea N

Definitely value for money.

We enjoyed our time so much! It was clean, safe, well-organized and in such a nice area. Will definitely go again. Please do keep it up!

Christiaan B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B

Netjies en skoon met 'n fantastiese uitsig.

Maak gerus van hierdie akkommodasie gebruik. Lieflik ingerig, fantastiese see-uitsig, netjies en waarde vir geld.

Maureen C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen C

Fantasties gebly!

Sal vir enigiemand aanbeveel. Sal definitief weer daar gaan bly. Veilig met pragtige see-uitsig. Loopafstand van strand. Baie vriendelike diens. Neem maar net handdoeke en sepies saam. Baie netjies met alles wat nodig is beskikbaar.

Isabel J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel J

Dit was fantasties en sal dit definitief aanbeveel!

Die woonstel was verskriklik goed toegerus en baie netjies. Ons het alles gehad wat nodig was en die see-uitsig was fantasties. Dit is naby aan die strand en aan winkelsentrums en ons sal enige tyd weer gaan.

Surf Point 6 se terugvoer

Goeie dag Ilse, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ek is bly julle het die verblyf en ook die see geniet. Baie dankie vir die goeie gradering, ek waardeer dit. Ek sal julle met graagte weer wil ontvang. Groete, Fanie.

Surf Point 6
Henk D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D

Sekerlik die beste verblyf wat ons nog gebruik het!

Uitstekende diens van ontvang. Hy het ons 'n dag voor ons moes inboek geskakel en ook al die reëlings en kontakbesonderhede vir ons deurgestuur. Die woonstel is baie netjies, skoon, ruim en alles wat enigsins nodig is in 'n selfsorgeenheid is beskikbaar. Ek sal die eenheid vir enigiemand sonder twyfel aanbeveel.

Surf Point 6 se terugvoer

Goeie dag Henk, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Baie dankie vir die goeie gradering, ek waardeer dit. Sal julle met graagte weer wil ontvang wanneer julle in die Oos-Kaap is. Groete

Surf Point 6
Gerhard H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard H

Pragtig, netjies.

Mooi uitsig, netjies, ruim.

Surf Point 6 se terugvoer

Goeiedag Doreen,

Baie dankie vir die goeie gradering, ek waardeer dit. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves en is bly julle het die verblyf en dit wat die kontrei bied, so geniet. Ons sal julle met graagte weer ontvang wanneer julle in die Oos-Kaap is.

Groete,
Fanie

Surf Point 6
Attie F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie F

Vyfster!

Die eenheid het alle verwagtinge oortref. Dit was in 'n uiters sindelike toestand. Die ligging en uitsig spreek boekdele. Dit is veilig en privaat en ek sal dit aanbeveel as vakansieverblyf.

Surf Point 6 se terugvoer

Dagsê Attie

Ek is bly julle kon die verblyf geniet en dat dit aan jou verwagtinge voldoen het. Ek waardeer die 5 stêr gradering wat jy gegee het, baie dankie vir jou moeite.

Ek wens jou 'n lekker dag en naweek toe.

Vriendelike groete
Fanie

Surf Point 6
Milecia B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milecia B

Dit was fantasties, so skoon en netjies en alles wat jy nodig het, is beskikbaar in die eenheid.

Ek was baie skepties oor die verblyf, aangesien dit fotos nie altyd is wat mens verwag nie. Fanie was absoluut so professioneel, ek het al die nodige inligting oor die verblyf gekry en 'n persoonlike oproep om seker te maak niks is onseker nie. Die plek self is pragtig toegerus, tot die braaigeriewe. Mens hoef niks ekstra saam te neem nie.

Surf Point 6 se terugvoer

Goeiedag Melicia,

Ek is bly die foto's het jou nie mislei nie en dat die eenheid aan jou verwagtinge voldoen het. Wens jou 'n lekker dag en naweek toe.

Vriendelike groete,
Fanie Marais

Surf Point 6
Lettie P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie P

Lieflike see-uitsig, lekker gerieflik.

Ons het die blyplek gerieflik gevind en die see-uitsig was 'n bonus.

Surf Point 6 se terugvoer

Dagsê Lettie,

Ek is bly julle het die verblyf geniet. Ek waardeer die moeite wat jy gedoen het om die verblyf te evalueer. Ek wens jou 'n lekker dag en week toe.

Vriendelike groete,
Fanie

Surf Point 6
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAioyPHY7nmnIlnbmbVPfjsN84n0jOZv6HglGjtIZXzfNTMGDvBC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 18 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.027999683579 24.928721449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang