Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf Point 6

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wesley John S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Awesome. Amazing place so close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaaltyn C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekke dit. Baie geniet. Die kids het dit baie geniet om so naby die see te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneesha D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Fantasties! Lekker huisgevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2023

Was lekker, behalwe dat dit duur is vir geen onderdakparkering vir voertuig nie. Daar is nie genoeg onderdakparkering nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cliff C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Skoon en netjies met alles wat nodig is. Heerlik gebly. Genoeg spasie vir almal. Opdraende is bietjie rof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kai L
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2022

We had a very comfortable stay. The owner was great at communicating. The house is very well positioned for those wanting to surf the waves at Jeffreys Bay. Nice view and the rooms and beds, etc. were great. Definitely a few things needing to be sorted out at this price range though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Victor B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

The location was perfect for us as we did not want to do lots of walking and the setting was super, the place was really comfortable. We will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2021

Safe, convenient. We had to extent our stay and for the first time it was hassle free, also very secure for our van and tools too easy access and close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Daar is net een woord...AWESOME! Ongelooflike diens van die eienaar, van die bespreking tot einde. Binne loopafstand van die strand. Veilige kompleks. Mooi uitsig oor die see. Gerieflik met al die nodige en ook skoon en netjies. Sal defnitief weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Fantastiese verblyfopsie. Selfs Johan is baie aangenaam en behulpsaam. Ons gaan definitief weer terug. Baie dankie. Een van ons beste vakansieverblyf-opsies ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAioyPHY7nmnIlnbmbVPfjsN84n0jOZv6HglGjtIZXzfNTMGDvBC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 18 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.027999683579 24.928721449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang