Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf Point 7

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Annie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Baie gerieflik. Als wat mens nodig het. Fietsrynaweek met baie modder en stof. Die verblyf was perfek. Alles wat ons benodig het. Baie gesellig. Kliëntediens uit die boonste rakke. Heeltyd in kontak om te sien dat alles vlot verloop. Sal beslis weer daar bly met jaarlikse Trans Baviaans-naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Heerlik en pragtig behalwe vir moeilike parkering voor motorhuis. Woonstel langsaan was ook beset en buurman het ook groot motor gehad wat parkering voor motorhuis onmoontlik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Denicia L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2021

Wonderlike tyd gehad. Groot en gerieflike woonstel, baie netjies. Lekker gekuier, loopafstand vanaf die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohsin B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2021

Comfortable and safe. We stopped for an overnight and was more than we bargained for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre D
1 nag
3.4
Okt 2021

Net een nag geslaap. Woonstel netjies Sleg geslaap want deurtjie van braaiplek het heel aand geklap. Moet net reggemaak word. Dooie duif onder afdak, slegte reuk. Moet verwyder word. Ander plekke het gewoonlik 'n sepie, shampoo in die badkamer. Geen seep. Mooi woonstel, baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Renier
Surf Point 7
Dankie vir die terugvoer. Jammer dat julle slegs een aand gebly het, anders sou ons die probleme vir julle vroeër kon oplos nie. Daar is ook wel handseep in die badkamers en die kombuis. Die dooie duif is verwyder. Weereens dankie vir die terugvoer en hoop om julle weer te sien

Arnaud V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2020

Sal beslis weer daar bly. Dit was baie lekker verblyf. Enigeste voorstel is dat Surf Point 7 net ’n gewone ketel in die eenheid kan sit. Toe ons Sondagoggend wou koffie maak was die gas op.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beryl W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2020

Baie lekker gebly. Die plek het letterlik alles wat jy nodig het Baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mimosastraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 0128, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb881cfee00711d68aa85656bed2936798f781af36377e30076ff075df01c84023194710e625208dfda401123d917d5624464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 18 Mimosa Street Wavecrest 0128 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.027940370484 24.928811306885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang