Surf Point 7
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Renier Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Annie D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik. Als wat mens nodig het.
Phillip F - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik en pragtig behalwe vir moeilike parkering voor motorhuis.
Denicia L - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike tyd gehad.
Mohsin B - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable and safe.
Pierre D - Okt 2021
Algehele gradering
Net een nag geslaap. Woonstel netjies
Surf Point 7 se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Jammer dat julle slegs een aand gebly het, anders sou ons die probleme vir julle vroeër kon oplos nie. Daar is ook wel handseep in die badkamers en die kombuis. Die dooie duif is verwyder. Weereens dankie vir die terugvoer en hoop om julle weer te sien
Arnaud V - Nov 2020
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bly. Dit was baie lekker verblyf.
Beryl W - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die plek het letterlik alles wat jy nodig het
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mimosastraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 0128, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang