Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf Stroll

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 22, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Surf Stroll is 'n sonnige soldereenheid wat ideaal is vir branderplankryers, want dit is net 200 m van die strand af op die eienaars se eiendom in die hartjie van die kusvoorstad Melkbosstrand geleë.

Hierdie oopplan-eenheid het 'n kapasiteit van 2 gaste en sluit uitsluitblindings in. Dit het 'n gemaklike koningingrootte-bed met gehalte-linne sowel as 'n en suite-badkamer met 'n reënstort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, 'n tee- en koffieskinkbord en 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank. Buite die eenheid is daar 'n houtdek met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot parkeerplek vir 1 voertuig in die oprit van die straat af, voor die ingang van Surf Stroll. Daar is 'n swembad en braaigeriewe in die tuin wat gaste op versoek kan gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Riaan S
5.0
Sal beslis weer teruggaan! Baie lekker gebly, goed ingerus vir 1-2 mense. Regte plek as jy net wil slaap en bedags rondrits na al die lekker plekke in...
Sien meer
Sep 2024
Eduard B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en warm. Baie lekker gebly en naby aan alles.
Jun 2024
Paul M
5.0
Lekke surf stroll stay. Surf Stroll fulfilled all my needs. The room was spacious enough with a big comfortable bed, a wardrobe and a s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Johanna V
5.0
Fantasties, geen teleurstellings. Ek het beslis lekker gebly. Lida is 'n baie vriendelike persoon. Winkels, eetplekkies, busstop, en die see is net 'n...
Sien meer
Mrt 2024
Cherize S
Saam met lewensmaat
5.0
We had such a lovely stay, host was friendly and welcoming. Beautiful area. Lovely. Welcoming. Safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5de Laan 22, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Surf Stroll het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 22, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b7c52ffc4e5fb0b8bea64ef4dfdb212ddc6b02ca20ca8dd4ae5addc22ad6c16f02fe890c037039afd2ef2ceb453b6762f76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 22 5th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.730674992135 18.439973196861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang