Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf Studio

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Surf Studio
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lucinda M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M

Heerlik.

Beslis 'n heerlike vakansiewoonstel wat voel soos huis weg van die huis. Die plekkie is uitstekend toegerus en is in 'n stil en rustige kompleks. Die kompleks waarin dit geleë is, is ook uitstekend i.t.v sekuriteit. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Debbie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Thank you, Rene, for a wonderful stay. It was the perfect getaway for myself and my son as it was his birthday.

He enjoyed the gym. Just a pity the weather didn't play along for a swim, but the place was perfect. I would definitely go back again.

Sasha C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha C

Rustige tyd weg.

Fantastiese plekkie met als wat benodig is. Lieflik reg oorkant die see! Enigste nadeel is die plekkie is baie donker en min lug wat deurkom. Dit help om die balkondeur oop te hou. Swembad was ook 'n bonus omdat dit effens verhit is.

Thihana A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thihana A

Perfect holiday in Surf Studio.

Thanks Rene the accommodation was perfect. Everything you need in one place. Specials thanks to Jeff was nice meeting him and a real sweetheart. Will be back for more.

Elthea O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elthea O

Amazing!

WiFi is tops, asook dat ons kon toegang het op Netflix. Ons wou amper nie die woonstel verlaat nie.

Jasmine L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasmine L

It was wonderful, peaceful.

It felt very homely, move freely in and out.

Adrian L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian L

What a little gem Surf Studio is

Private, quiet and clean. The host was just amazing allowing us to check out later even offering that we stay another night. Will surely be coming back.

Joey S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Fantasties! Waarde vir geld, sal beslis weer daar bly.

Eenheid was baie skoon en ek het die gerief gehad van 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die ontvangs was baie vriendelik en baie behulpsaam, Veilige parkering. Ek het heeltyd veilig gevoel. Die area is stil. Dit was presies wat ek bespreek het.

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 202, Studio F Cape Sands, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJbtwu450MLJ5M7JdavPgBtEvSOPfGWe5wayiwucvBwR4XAFAss?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 202 Beach Road Studio F Cape Sands 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.102146212735 18.816116920238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang