Surfbay Sands 65
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R620, Shelley Beach, Margate, 4020, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Surfbay Sands 65 is 'n knus woonstel in Shelley Beach, Margate, en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n ontbytarea en 'n gemaklike rusbank. Die skuifdeur lei na 'n balkon met sitplek.
Hierdie woonstel het 'n tuin en komplementêre, privaat parkeerplek. Daar is ook 'n speelarea in die kompleks en gaste kan aan aktiwiteite soos visvang en fietsry deelneem of die swembad wat dwarsdeur die jaar beskikbaar is, gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R620, Shelley Beach, Margate, 4020, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R620, Shelley Beach, Margate, 4020, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang