Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfers Heaven

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jolene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Home away from home. Wow! Wat 'n pragtige plekkie by die see om te ontspan. Ek en my familie het 'n baie lekker tyd gehad, die huis en uitsig is pragtig. Ons tydjie was net te kort en vir hierdie rede gaan ons weer terugkeer. I call it 'home away from home'. Dit is ons wegbreek plekkie van nou af. Pieter was wonderlik en het ons met al ons behoeftes voorsien en was so vriendelik en behulpsaam met ontvangs. Dit is nou 'n wonderlike plek om weg te breek by die see. Die Weskus is maar net die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Goed gerus by perfekte ligging met mooiste uitkyk oor baai. Uiters netjies, perfekte ligging met mooiste uitsig oor baai in die dag en sonsondergang. Gasvrye en behulpsame eienaar. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties, sal weer hier bly in die toekoms. Ons het die kothuis bespreek, maar Pieter het ons laat weet hy gee die huis vir ons teen dieselfde prys. Wat 'n wonderlike plek, skoon, netjies en die see-uitsig was pragtig. Sal vir enige persoon aanraai om by Surfers Heaven te gaan bly. Pieter is 'n vriendelike en helpvaardige host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful and peaceful. Surfers Haven was a beautiful winter getaway that had us rested and rejuvenated. The sea view was picture perfect, the quiet and safe environment comforting, and we had the perfect host in Pieter. Thank you for a wonderful experience that we would like to return to as soon as possible. A definite recommendation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Swanel R
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Was lieflik! Dit was heerlik om hier te ontspan en net 'n wegbreek te hê van die besige stadslewe. Alles was skoon en netjies. En ek praat van alles! Dit was aangenaam. Pieter het ons vriendelik verwelkom, gou 'n paar goed gewys en alhoewel hy daar was, het hy ons nie gepla nie. Die huis is goed ingerig. Alles wat mens nodig het. Selfs goed wat mens nie aan dink nie of vergeet: ys, hout, koffie, tee, suiker en melk. Sulke klein goedjies word baie waardeer. Ons sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Stil, rustig, gerieflik. Kon see toe stap. Baie lekker. Heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raquel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

The best ever. Our stay at Surfers Heaven was stunning. The house was clean and had everything you needed for a perfect stay. We loved the beautiful views of the beach and the long walks we could take on the beach. Waking up to the sounds of the waves and watching the sunset on the water was the best. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Perfekte plek gewees vir ons en ons honde. Ons het vreeslik lekker gebly. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Sea view! Awesome plek, ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Straat 8, Shelley Point, 7384, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf01f63bf6984132229724c334e51bd27a28940b718436fb5998af8e91f7fc600ead0a4375591e577715463fc956b6b6f6923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 8 11th Street Shelley Point 7384 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.703279397636 17.969087756818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang