The Red Door
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allan-weg 602, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R4 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
The Red Door is 'n moderne houerhuis in een van die hoogste punte in Pringlebaai, 'n area wat bekend is vir sy voetslaanroetes, strande en ikoniese aantrekkings in die Kogelberg Natuurreservaat. Die Kolkol-houtvuurwarmbad op die een dek is 'n welkome pluspunt van die huis en 'n toevlugsoord weg van die stadslewe.
Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en daar is 'n enkelbed op die solder. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Warmwater-buitestort is ook beskikbaar om af te spoel ná 'n dag op die strand.
Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis, -eetarea, -sitarea, kaggel, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die rivier, die tuin en die see. Die huis is geskik vir klein troeteldiere.
Daar is ook 'n gasbraai-area met 'n houtvuurwarmbad op die een dek. Elektrisiteit van R200 sal op die inklokdatum op die koopkrag-meter voorsien word en dieselfde bedrag moet oorbly wanneer gaste vertrek.
Nabygeleë doendinge en besienswaardighede sluit perdry, voëlkyk, fietsry, begeleide staptogte, swem, visvang, wynproe, wildkyk, bergfietsry en tennis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 104
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Allan-weg 602, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink The Red Door het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allan-weg 602, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang