Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfers Penthouse

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 86, Empire Woonstel E310, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 140 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Surfers Penthouse is 'n moderne selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Muizenberg, en het pragtige uitsigte oor die strand en Valsbaai.

Die moderne duplekswoonstel is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders en is op die boonste verdieping geleë en word met 'n hysbak bereik. Die ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea wat na die balkon oopmaak. Die hoofslaapkamer lei na die balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet.

Die tweede slaapkamer maak ook oop op die balkon, en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet word. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir gebruik.

Die lieflike sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en maak oop op die groot balkon wat oor die strand en see uitkyk.

Muizenberg bied 'n verskeidenheid winkels en restaurante vir gaste om te besoek, en die area bied 'n verskeidenheid doendinge soos walviskyk in seisoen, duik, visvang, swem, branderplankry, gholfspeel, fietsry en voetslaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 86, Empire Woonstel E310, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 140
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R7 140
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 86, Empire Woonstel E310, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5475550ed52b2f0942b3891d6c70d0ee7db958c4be617bcbee9071fcc33aa5856ae2785acd1bac02da8d24b4966a8a0230b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 140 per nag, vir 6 mense 86 Beach Road Empire Apartment E310 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.10802924557 18.469964861869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang