Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surferscorner Luxury Self-catering Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Tracy W
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Extraordinary. As always, very lovely and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely. My brother and his wife really enjoyed their stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Peaceful mini staycation. Thank you Guy for your kindly accommodating our requests and for your assistance in settling us in. There were some badly chipped cups in the kitchen, which could've caused an injury and the blind in the bedroom needed to be sorted. Barring that, great view, lovely place, close to many an amenity. We really enjoyed our short stay and were very satisfied with the service offered. Keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Restful. It was lovely and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert V
Lang verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2023

Goed geleë en goeie waarde vir geld. Woonstel is binne netjies, maar die gange en hysbakke is vuil. Geen DStv en ook geen braaigeriewe nie. Waterdruk was swak en gevolgelik moeilik gestort.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Lekker gebly, Dankie. Skoon en veilig, Goeie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Beautiful views. Clean. I stayed in the 3 bedroom apartment. It was clean and very comfortable. The security is excellent with underground parking a bonus. The view is beautiful. I would have preferred a balcony though, also a downside is you are not allowed to braai at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner H
Kort verblyf
4.4
Nov 2022

Gerieflik en goed geleë. Gerieflike, aangename eenheid met alles wat ek nodig gehad het. Goed gelee by die strand/see en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Dit was ’n awesome plek. Perfek. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek sal beslis weer teruggaan, hierdie keer met vriende of familie, want hulle sal dit ook geniet. Dit was netjies en skoon en jy voel sommer tuis. Daar is winkels en lekke restaurante naby. Vriendelike ontvangs. Dit was baie lekker gewees. ’n Awesome naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2021

Dit was uitstekend! 'n Moet-kom!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Guy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A101 Melrose Village, Melrose-weg, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMWM0OTU1LTZmZTctNGQzZS1iYmU5LWQ3YmIwNDU5N2M3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 A101 Melrose Village, Melrose Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.107941066348 18.469905457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang