Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfpoint 9

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Marette D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gerieflik, toegerus, netjies. Heerlike, netjiese plekkie. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thersia Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Enjoyed. Enjoyed our stay, very quiet and secure, but found the parking bay a challenge for an older person to park in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Enjoyed our stay, lovely place. Enjoyed our stay, clean, neat, lovely view and close to shops. The owner and contact person were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl T
Kort verblyf
3.0
Jan 2025

Die kuier was aangenaam, maar die hitte was ondraaglik binne die vertrekke. Twee skuifdeure was buite werking en die vertrekke was baie warm. Twee vensters was buite werking en die vertrekke was baie warm. Die yskas se eksterne water eenheid stink en is onhigiënies. Die reuk in die yskas is onwelriekend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marizel S
1 nag
3.0
Jan 2025

Rustig. Ons het regtig gebly, dankie!

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Khanyiswa M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

All I can say is Surfpoint9 is amazing. We are definitely coming back. The stay was super fantastic. We didn't want to even go back home. That's how happy we were.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazingly peaceful. Awesome! Secure and well situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aamiena H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Good. All good, no complaints. Clean, safe and a peaceful destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Skoon, veilig en mooi. Ons het baie lekker gebly by Surfpoint 9. Sal dit definitief aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Amazing lekker. Heerlik gebly, die eenheid is rerig pragtig, net die hoofslaapkamer se bed was baie ongemaklik, en die ingang baie moeilik op 'n nat reëndag om daar uit te kom. Die eenheid self was baie aangenaam sal definitief weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 261

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC5WSJGEATzMJVGcJeKv3UwxbacYEWEBmt7EPUutmLx6ZZWQsrR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 178 5 1 5 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.027441767279 24.928712099791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang