Surfpoint 9
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Surfpoint 9 is in Jeffreysbaai geleë, 200 m vanaf die strand oorkant Super Tubes wat as een van die top branderplankry-areas in die wêreld beskou word.
Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers, 2 dubbelbeddens. Die eenheid beskik oor 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer toegerus met 'n TV, DStv en 'n DVD-speler. Gaste het toegang tot 'n balkon, 'n 6 stuk stoepstel en 'n ingeboude braai.
Die eenheid word voor aankoms sowel as na vertrek gediens. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan gereël word.
Die verblyf word ook deur sonpanele aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 256
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mimosa-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Surfpoint 9 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang