Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfside Ballito Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102B, Ballito Manor, Willard's Beach, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Surfside Ballito Manor is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Willard's Beach. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus, want hierdie woonstel het asemrowende see-uitsigte en die kompleks het 'n lieflike swembadarea.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en 'n gasbraai, waar gaste 'n skemerkelkie en die see-uitsig kan geniet. Die verblyf is reg op Williards Beach wat die hoof Blouvlagstrand in Ballito is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Compensation Kusweg 102B, Ballito Manor, Willard's Beach, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102B, Ballito Manor, Willard's Beach, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75f85e1bbecbb867229017d2fcfc99b8e4b1219fe3be062ba31807202e504d247ae1350b28aa7c09f2e041ecde654b946439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 102B Compensation Beach Road Ballito Manor 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.531829867193 31.222557444458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang